Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Namibië besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Namibië.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Namibië akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Namibia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Namibië Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
B&B in Windhoek, Namibië

Pension Cori Hotel is in Windhoek naby die middestad geleë. Dis 400 m vanaf a Pick ’n Pay en 500 m vanaf Wernhil Park Mall. Kom geniet jou verblyf met gasvrye diens wat in al jou behoeftes voorsien. Pension Cor...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langstrand, Namibië

Lalandi 4 is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n dorpshuiskompleks met 'n uitsig oor die see oorkant die strand in Langstrand in Namibië. Die kothuis is volledig ingerig en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ocean View, Namibië

Huis Jolandi is 'n selfsorghuis in Swakopmund met slaapplek vir 8 gaste wat dit ideaal vir gesinne of groepe maak. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers met baddens en storte. Drie van d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ruacana, Namibië

Ruacana Guest House bied gemaklike selfsorgverblyf in Ruacana. Die gastehuis bied 'n keuse tussen selfsorg-eenhede wat slaapplek bied vir 2 tot 4 gaste. Dié eenhede beskik oor gemaklike beddens en elke eenheid het...

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibië

House Gabi bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerkothuis in die kusdorpie Hentiesbaai, Namibië. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Elke kamer het 2 enkelbedde...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein Windhoek, Namibië

Hillside Executive Accommodation bied moderne en stylvolle woonstelle in die bekende Nelson Mandela-rylaan in Klein Windhoek. Restaurante, insluitend die gewilde Joe's Beerhouse, is stapafstand van die woonstelle af...

45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R385
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Center, Namibië

Historical Monument is 'n bekoorlike woonstel binne 'n historiese monumentgebou in die kusdorpie, Swakopmund. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié eenslaapka...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lüderitz, Namibië

Island Cottage Luderitz is pragtig ontwerp en skuil in die Shark Island Resort in Lüderitz in die suide van Namibië. 'n Laagwaterbrug verbind die eiland met die vasteland so dit is ideaal vir besoekers wat die omg...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Swakopmund, Namibië

Namib River Camp bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe aan die oewer van Swakoprivier, 12 km vanaf Swakopmund. Die landgoed is ideaal geleë vir diegene wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord tussen verskeie natu...

Vanaf
R352
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grunau, Namibië

Grunau Country Hotel is in Grunau, ’n klein dorpie in die suidelike streek van Namibië geleë. Die hotel is die ideale oornagplek vir gaste wat van na en vanaf Namibië reis. Dit is ook geskik vir oornag voordat ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za