Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Marlothpark (346)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (56)
Wildsplase (27)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Nasionale Krugerwildtuin

4.7 / 5  
volgens 80 resensies
Lees regte resensies van Nasionale Krugerwildtuin van 80 geverifieerde gaste.
Indien jy Nasionale Krugerwildtuin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nasionale Krugerwildtuin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nasionale Krugerwildtuin Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Nasionale Krugerwildtuin

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Limpopo

Lapologa at Kruger bied B&B-verblyf in Phalaborwa. Die gastehuis is ideaal geleë, minder as 2 km van die middedorp af en minder as 3 km van die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin af. Verblyf word in 6 uniek ver...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Phalaborwa, Limpopo

Impala Chalets - Phalaborwa bied gerieflike gemeubileerde chalets met slaapplek vir 2 tot 5 gaste, net 'n entjie se ry van verskeie restaurante en winkels af. Daar is 4 chalets met lugversorging en enkelbeddens. El...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR1 100
R943
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Limpopo

Sunbird Lodge is in Phalaborwa, Limpopo, 'n area wat bekend is vir sy natuur, wild, wildreservate, bewaringspraktyke en die Krugerwildtuin. Verblyf is beskikbaar in 10 eenhede, die Standaard-dubbel- en Standaard 2...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Phalaborwa, Limpopo

Bata Nest is in Phalaborwa, Limpopo en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste. Die verblyf het lugversorging, 'n gemaklike dubbelbed, linne, handdoeke en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Ga...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Limpopo

Royal Game Guest House is 'n bekroonde gastehuis wat net 3 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en die bekende Hans Merensky Gholfklub geleë is. Die verblyf bestaan uit 14 eksklusiewe en suite-dubbelkamers....

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Limpopo

Mahudzi Gastehuis is 'n huldeblyk aan die streek en sy ryk erfenis wat weereens vandag bedreig word. "Mahudzi" is die naam van een van die groot ivoordraers wat in die sentrale gedeelte van die aanliggende Krugerwil...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Phalaborwa, Limpopo

Luso Country Lodge bied 9 gerieflik gemeubileerde gastekamers, sommige met 1 enkelbed en 1 dubbelbed, en die ander met 2 dubbelbed in die eenheid. Daar is privaat badkamers in elke eenheid en elke kamer het sy eie y...

Vanaf
R1 395
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Phalaborwa, Limpopo

KingFisher bied gerieflike verblyf in Phalaborwa - minder as 2 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek. Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is ook 'n leefa...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Phalaborwa, Limpopo

Phalaborwa Town Guest House is in Phalaborwa, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, wild, safari's en ikoniese besienswaardighede soos die Krugerwildtuin, Blyderiviercanyon, die Drie Rondawels, God's Window en B...

Vanaf
R1 407
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Phalaborwa, Limpopo

Dié bekoorlike selfsorgwoonstel is in Phalaborwa geleë, slegs 3,1 km vanaf die Phalaborwa-hek. Hierdie eenheid bied gehalte-verblyf vir reisigers wat eerder dagbesoeke na die Krugerwiltuin wil onderneem. Die wo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]