Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Bergville (5)
Clarens (210)
Geluksburg (2)
Phuthaditjhaba (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Wildsplase (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Noordelike Drakensberge

4.7 / 5  
volgens 2128 resensies
Lees regte resensies van Noordelike Drakensberge van 2128 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordelike Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Noordelike Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordelike Drakensberge gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Drakensberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordelike Drakensberge Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordelike Drakensberge

Ledges Retreat Guest Farm is 'n vreedsame gasteplaas in 'n prentjiemooi vallei in die Noordelike Drakensberg. Dis omring deur pragtige berge en bied 'n uitsig op die Sungubala- Hlolela- en Sugar Loaf-spitse. OLedges...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Noordelike Drakensberge

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Geluksburg, KwaZulu-Natal

The Homestead is 'n 3-ster-gastehuis in die Drakensberg met standaard en suite-slaapkamers, gesins-eenhede (2 slaapkamers met 1 badkamer), en deluxe kamers met lugversorging. Die Executive-suite het 'n hemelbed, sp...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Winterton, Sentraal Drakensberge

Kingfisher Self Catering is in Winterton aan die voorheuwels van die Sentrale Drakensberge geleë, en bied 'n verskeidenheid kamers. Die gastehuis het 5 kamers. Die eerste 2 slaapkamers het slaapplek vir 4 gaste, '...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Bell Park B&B and Self-catering is in Champagne Valley in die Sentrale Drakensberge geleë, en bied B&B- of selfsorgverblyf op ’n klein, veilige plaas met ’n groot tuin wat oor die Bell Park-dam uitkyk. Alhoewel...

Vanaf
R6 300
per nag, vir 14 mense
Gastehuis in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Farhills Guesthouse is in die Sentraal Drakensberge op pad na Champagne Sports Resort geleë en dis ideaal vir 'n groep of familie van 14 mense. Akkommodasie beskik oor 'n ruim huis met slaapplek vir 10 gaste en '...

15% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Little Acres Guest House bied ruim, smaakvolle B&B- en selfsorgverblyf in die hartjie van die Drakensberge langs die uKhahlamba Wêrelderfenisgebied. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en skuil in 'n idill...

Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Ardmore bied rustige plaasstyl B&B-verblyf. Hier is altesaam 16 eenhede, party is oorspronklike grasdakrondawels en die ander is meer moderne eenhede met 'n pragtige berg-uitsigte. Al die eenhede het 'n en suite-bad...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R725
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Harrismith, Drakensberge

La La Nathi Country Guest House is lekker sentraal tussen Durban, Johannesburg en Bloemfontein, langs die N3 naby die historiese dorpie Harrismith. Dié gastehuis is ideaal vir gesinne van regoor die land wat by die...


Gastehuise binne 100 km vanaf Noordelike Drakensberge

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kings Hill, Harrismith

Greensleeves Guest House is sentraal geleë tussen Johannesburg, Durban en Bloemfontein so dit is ideaal vir sakereisigers, toeriste en gesinne. Dié gastehuis het 3 verskillende eenhede. Elke kamer is ruim en het ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R405
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Harrismith, Vrystaat

Nehvey Gastehuis is in Harrismith in die hartjie van die Vrystaat geleë en bied selfsorgverblyf vir 5 gaste. Eenheid 1 en 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed onderskeidelik, en Eenheid 3 het 'n enkelbed w...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Noordelike Drakensberge gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Noordelike Drakensberge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordelike Drakensberge akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za