Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Bergville (5)
Clarens (210)
Geluksburg (2)
Phuthaditjhaba (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Wildsplase (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Noordelike Drakensberge

4.7 / 5  
volgens 2128 resensies
Lees regte resensies van Noordelike Drakensberge van 2128 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordelike Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Noordelike Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordelike Drakensberge selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Drakensberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordelike Drakensberge Selfsorg-eenhede

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Drakensberge

Montusi is 'n ruim, stil ontwikkeling in die noorde van KwaZulu-Natal se Drakensberge naby die Royal Natal Nasionale Park en Alpine Heath, die Cavern Berg-oord en Hlalanathi. Elke kothuis het 'n ongelooflike uits...

15% af Weeksdae!
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordelike Drakensberge

Bellevue Berg Cottage bied selfsorgverblyf sowat 8 tot 13 km halfpad tussen Winterton en Bergville. Dié bekoorlike plaaskothuis is op 'n werkende bees- en mielieplaas en bied 'n pragtige uitsig oor die landerye en ...

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Drakensberge

Toplodge bied privaat selfsorg-kothuise en is in die noordelike Drakensberge, halfpad tussen Durban en Johannesburg, geskuil hoog in die berge in die Mont Aux Sources-distrik in die pragtige en natuurlike bergwilder...

Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordelike Drakensberge

Berghouse and Cottages lê hoog in die Noordelike Drakensberge en bied selfsorgverblyf en 'n verblyfopsie wat ontbyt en aandete insluit met pragtige berg-uitsigte. Daar is 7 kothuisie met prentjiemooi berg-uitsigte...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Noordelike Drakensberge

Vanaf
R1 960
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bergville, KwaZulu-Natal

Old Anthonys is in die dorpie Bergville naby die Drakensberg geleë. Die opsigters deel die perseel, maar die eenheid is privaat en apart van die hoofhuis. Die akkommodasie is ideaal vir sakereisigers of kontrakteur...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Dumbe Cottages is op Retiefpas, die pas waarmee die Voortrekkers Natal binnegekom het, geleë. Die kothuise bied intieme en luukse verblyf met ongeëwenaarde uitsigte op die majestueuse berge en is die ideale verbly...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Windmill Farm bied selfsorgkothuise en is op ’n rustige, prentjiemooi plaas geleë wat 80 ha groot is en aan die Vrystaat grens. Die plaas is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede kan ve...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Ouma se Opstal is aan die voet van die majestueuse Drakensberge geleë, in 'n Wêrelderfenisgebied. Die pragtige, geskiedkundige huis is in 1902 ontwerp en gebou en hierdie eeu-oue argitektuur word omring deur 'n as...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Drakensberge, Vrystaat

Buffalo Hills Privaat Natuurreservaat is ’n malariavrye natuurreservaat wat selfsorg-verblyf sowat 30 km suid van Harrismith in die Oos-Vrystraat bied. Die reservaat is die tuiste van wild soos die eland, rooiha...

16% af Aanbod!
VanafR300
R250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Geluksburg, KwaZulu-Natal

Bespreek 'n chalet by Gina's Self-catering in Geluksburg as jy reg is vir 'n verandering of op soek is na 'n unieke wegbreek. Staan verstom voor Ntintwaberg en sy sonderlinge rotsformasies of vind jouself in die Ver...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Noordelike Drakensberge selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Noordelike Drakensberge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordelike Drakensberge akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za