Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (555)
B&Bs (31)
Wildsplase (2)
Hotelle (4)
Gastehuise (98)
Selfsorg-eenhede (420)

Resensies van Noordelike Voorstede

4.5 / 5  
volgens 875 resensies
Lees regte resensies van Noordelike Voorstede van 875 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordelike Voorstede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordelike Voorstede akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Suburbs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordelike Voorstede Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenberg, Noordelike Voorstede

ACDC Self-catering is op grens tussen Durbanville en Bellville, Kaapstad geleë. ACDC Self-catering bestaan uit 4 eenhede wat elkeen slaapplek vir 4 tot 5 het. Elke eenheid het 'n volledige kombuis-area en 'n priva...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Durbanville, Noordelike Voorstede

Relax at Ridge House is in Durbanville geleë en bied gerieflike en luukse selfsorgverblyf in 'n pragtige, smaakvolle drieslaapkamerhuis. Die huis is ingerig met moderne geriewe en is ideaal geleë vir gaste wat Ste...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Alf. Blv, Noordelike Voorstede

DCS Selfsorg is 'n ruim woonstel met moderne afwerkings in Durbanville, net 300 m van die Tygervallei Winkelsentrum en Willowbridge Mall af. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad en is...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Brackenfell, Noordelike Voorstede

At Rebecca's is in De Tuine in Vredekloof in Kaapstad se noordelike voorstede. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is op 'n residensiële eiendom, beskik oor 2 s...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackenfell, Noordelike Voorstede

Villa Armaan bied bekoorlike selfsorgwoonstelle wat op die eienaar se perseel in 'n stil woonbuurt in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë is. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kenridge, Noordelike Voorstede

Welgemoed Stay is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Bellville. Dis naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede. Dié woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 ba...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Noordelike Voorstede

The Cliffs 305 is 'n snoesige, moderne selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks by die Tyger Waterfront in Bellville. Die woonstel bied 'n rustige uitsig oor die waterfront en verskeie restaurante kan maklik bereik ...

10% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Welgemoed, Noordelike Voorstede

Welgemoed Villa is in die noordelike voorstede in Kaapstad geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Welgemoed, Bellville. Hierdie lieflike gastehuis het 'n pragtige uitsig oor Welgemoed se gholflandgoed ...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Noordelike Voorstede

Sugarbush Flatlet is ’n enkelwoonstel wat aan 'n residensiële perseel in La Rochelle skakel. Die woonstel het ’n privaat ingang en beskik oor ’n ruim slaapkamer met 'n waaier, sitarea, aparte kombuisie en ’...

Vanaf
R740
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Noordelike Voorstede

Serengeti Self Catering Units is 5 minute van die bekende Tygervallei Winkelsentrum af, en nie eers vyf minute se ry van die Velodrome en Bellville Atletiekstadium, wat bekend is vir groot sosiale- en sport-geleenth...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Noordelike Voorstede akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za