Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Oranjezicht

3.9 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Oranjezicht van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Oranjezicht besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Oranjezicht.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oranjezicht gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oranjezicht Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oranjezicht Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht

Glory Guesthouse skuil aan die voet van Tafelberg in Oranjezicht se strate, sowat 7 minute van die middestad af. Dié Victoriaanse gastehuis spog met soliede houtvloere en 5 gerieflike B&B-kamers. Elke kamer het 'n...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht

Cape Riviera Guesthouse is aan die voorheuwels van Tafelberg in Oranjezicht geleë. Dié gastehuis bied luukse verblyf vir die oordeelkundige reisiger. Die Oranjezicht-area is pragtig en is net 'n kort entjie se ry...

Vanaf
R2 210
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht

Dié luukse 5-ster-gastehuis lê aan die hange van Tafelberg en kyk oor die Moederstad uit. Abbey Manor het 9 luukse kamers wat elkeen spog met 'n lieflike uitsig oor die see en stad, en dis slegs 15 min van die V&A...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 26 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Oranjezicht

20% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

29onBuxton is 'n pragtige huis wat op die grens van die Tuine en Oranjezicht geleë is. Hierdie gesogte area lê teen die hange van Tafelberg onder die kabelkar-stasie. Verblyf is in 3 dubbelslaapkamers beskikbaar...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upper Gardens, Wes-Kaap

De Tafelberg Gastehuis is gelee aan die boonste hange van die wereldbekende natuurwonder, Tafelberg, wat Kaapstad sy unieke karakter gee. Van die gastehuis af is daar asemrowende uitsigte oor die stad, die hawe, Ta...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

5 Camp Street Gastehuis & Selfsorg is ideaal geleë in die sentrale, moderne en historiese voorstad van Gardens, op die laer hellings van Tafelberg. Binne maklike loopafstand van Kloofstraat met die baie lewendige r...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

Dunkley House is onder die berg in die hartjie van Kaapstad se Victoriaanse hoekie geleë. Ons is stapafstand van 'n paar van Kaapstad se voorste restaurante, soos Aubergine en Maria's Greek Restaurant, geleë. Dit ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 199
R959
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

Six on Scott is ideaal geleë vir toeriste en sakereisigers. Dit is slegs 20 minute vanaf die lughawe en is naby die middestad. Al die vernaamste plekke van belang, Kaapstad se mooiste strande en 'n groot verskeiden...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

Casa 66 bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis in Gardens aan die voet van Tafelberg en Leeukop. Hierdie 120 jaaroue huis is ideaal geleë naby die busroetes in die omtrek. Die gastehuis bied verblyf in 2 gastekam...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upper Gardens, Wes-Kaap

Rosedene Gastehuis is ideaal teen die rustige Tafelberg-hange geleë. Hier word jy wakker met voëls wat sing, maar dit is ook stapafstand vanaf Kaapstad se "uiteet-myl", en minute vanaf die middestad, Waterfront en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Oranjezicht gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Oranjezicht akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Oranjezicht akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za