Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Oranjezicht

3.9 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Oranjezicht van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Oranjezicht besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Oranjezicht.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oranjezicht selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oranjezicht Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oranjezicht Selfsorg-eenhede

19 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R880
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oranjezicht

Ambiance Apartment front noord en is ideaal geleë in Oranjezicht, 'n sentrale, stil, veilige en boomryke woonbuurt tussen Tafelberg se voorheuwels en Kaapstad se sentrale sakegebied. Die woonstel is volledig toeg...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oranjezicht

Studio 102 is 'n gerieflike woonstel op die eerste verdieping in Gardens Sentrum in Gardens, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal vir besoekers wat Kaapstad in al haar glorie wil beleef. Dit is ook geskik vir sakereisi...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Oranjezicht

Gardens Centre Holiday Apartments is in Kaapstad se woelige stadskern geleë en bied toegang tot al die vernaamste besienswaardighede wat van hierdie stad 'n wêreldbekende wonder maak. Dié bekostigbare selfsorg-...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oranjezicht

15 on Upper Orange bied gerieflike selfsorgverblyf in 4 stylvolle woonstelle in Oranjezicht. Dit is stapafstand vanaf De Waal Park en sowat 10 minute se ry van Tafelberg se kabelkar af. Elke woonstel beskik oor 'n ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oranjezicht

Central Studio with Best View of Table Mountain is 'n selfsorgwoonstel op die Gardens Centre se sewentiende verdieping. Dis in 'n luukse winkelsentrum met koffiewinkels, wyn, die nuutste modes en geskenkwinkels. Di...

Vanaf
R3 360
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oranjezicht

Table Mountain Retreat het "Boheemse sjiek" interieur en bied 'n ware tuiste aan diegene wat hou van estetiese ruimtes. Dit is deur verskeie kulture en wêreldreise beïnvloed. Dié huis is in die bergrots gebou deu...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oranjezicht

Hierdie moderne woonstel in Kaapstad op die 18de vloer van die Gardens Centre Mall in Gardens is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Koffiewinkels, OTM's en verskeie winkels en restaurante is sommer op jou...

Vanaf
R1 570
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oranjezicht

Montrose Guest Cottage is in Oranjezicht aan die voet van Kaapstad se manjifieke Tafelberg geleë. Ons bied bekostigbare en topgehalte-akkommodasie aan gaste vanwaar hulle die pragstad kan verken. Dit is ideaal vir ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oranjezicht

Anat's Cottage is 'n selfsorg-ateljeewoonstel op die eienaar se perseel in die welvarende Oranjezicht-woonbuurt in Kaapstad wat hoog die hange van Tafelberg lê. Die meeste geboue in dié woonbuurt is in 'n oorspron...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oranjezicht

Table Mountain Eco Retreat bied selfsorgverblyf in Oranjezicht. Dis op die Tafelberg Nasionale Park se grens geleë en net 'n entjie se ry van die Kaapse middestad af. Dié ekovriendelike huis beskik oor 4 slaapkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Oranjezicht selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Oranjezicht akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Oranjezicht akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za