Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Courtrai (7)
Hoog-En-Droog (13)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (122)
B&Bs (16)
Wildsplase (1)
Hotelle (5)
Gastehuise (34)
Selfsorg-eenhede (66)

Resensies van Paarl

4.6 / 5  
volgens 404 resensies
Lees regte resensies van Paarl van 404 geverifieerde gaste.
Indien jy Paarl besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paarl.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarl akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarl Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paarl Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Courtrai, Paarl

Dumont Guesthouse is in 'n rustige woonbuurt met 'n asemrowende uitsig oor die Paarl en op die Drakensteinberge. Daar is 1 moderne gesinseenheid en 1 dubbelbed-eenheid. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Courtrai, Paarl

Alba House is 'n 4-ster-gastehuis in die hartjie van die Paarl. Die huis bied lieflike uitsigte op die berge. Verblyf bestaan uit 4 moderne kamers wat op 'n B&B-basis bespreek kan word. Elke gastekamer het 'n konin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 2)
B&B in Paarl

Paarl Mountain Lodge is aan die hange van die Paarl-berge in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Met gasvryheid eie aan die wynlande wil Paarl Mountain Lodge graag oorsese én plaaslike toeriste, avonturiers...

Vanaf
R2 370
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Paarl

The House of La Chandeleur is aan die buitewyke van die geskiedkundige Paarl in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Paarl

Upper Mill is 'n lieflike, privaat en luukse selfsorg-eenheid in die hartjie van die Paarl wat teen die hange van Paarlberg en naby verskeie plaaslike besienswaardighede geleë is. Die woonstel is privaat en spes...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR455
R410
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl

Die Labarint is in 'n stil woonbuurt in die Paarl, sowat 65 km vanaf Kaapstad en Kaapstad Internasionale lughawe. Verblyf word in 3 gerieflike kamers gebied. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar, ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl

Welkom by Lemoenkloof Gastehuis wat op die Paarl-wynroete geleë is, stapafstand na Paarl se middedorp en net 50 minute se ry van Kaapstad af. Dié romantiese, Victoriaanse opstal is 'n nasionale monument en dit sal...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoog-En-Droog, Paarl

1A on High is aan die hange van die Paarlberg geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir sakereisigers, paartjies, vakansiegangers of gaste wat net wil oornag. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie restaurante,...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoog-En-Droog, Paarl

Zeederberg Corner bied luukse selfsorgverblyf in die buurt Hoog-En-Droog in Paarl. Die perseel is ideaal geleë naby winkels, restaurante en museums in die historiese dorpie. Verblyf by Zeederberg Corner bestaan ui...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Paarl

Groenvlei Self-catering is op die eienaar se perseel in Paarl. Paarl is bekend vir sy prentjiemooi plattelandse landskap, puik wynplase, sonderlinge koffiewinkels, pragtige argitektuur en 'n geskiedenis van vrugteve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Paarl akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za