Indien jy Paarl besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paarl.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarl Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarl accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paarl akkommodasie
128 lekke plekke om te bly
Stay on Main is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die Paarl. Dit spog met 'n onbelemmerde berguitsig en is nab...
Middelplaas Paarl Guesthouse bied gerieflike, sakpas en gehalte-verblyf in die Paarl, 'n prentjiemooi dorp in die K...
Paarl Mountain Lodge is aan die voet van die Paarlberg in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Met gasvryheid...
Dorpsig Cottage bied selfsorgverblyf in Klein Drakenstein in die Paarl. Die kothuis is aan die voet van Middagberg ...
Afrika Pearl Gastehuis is in die middel van die Paarl geleë, net 60 km van Kaapstad af. Daar is pragtige eenhede me...
Tuinhuis is in Klapmuts tussen die bome op die werkende plaas, Groendraai, in die Boland geleë. Die verblyf beskik...
LaDamon het 3 kamers op die eienaar se perseel in Hoog-En-Droog, Paarl. Die kamers is ideaal vir reisigers wat na g...
d'Olyfboom Guest House is op die d'Olyfboom-familieplaas. Dis sentraal geleë en spog ook met asemrowende uitsigte o...
La Maison on Main Self-catering is in die Paarl se hoofstraat stapafstand vanaf restaurante en winkels geleë. Die v...
Sneeukop Mountain Cottage is bo die wingerde op 'n werkende plaas in Paarl geleë en bied 'n 360 grade-uitsig op die...