Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Panorama

4.4 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Panorama van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Panorama besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Panorama.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Panorama akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Panorama Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Panorama Akkommodasie - Bethlehem

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Panorama

Vanaf
R893
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethlehem, Morelig

Bergsig Guest House bied B&B-verblyf in 'n stil deel van Bethlehem in die Vrystaat. Die gastehuis is die ideale stopplek vir gaste wat na ander besienswaardighede in die area reis. Verblyf is beskikbaar in 11 kame...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Nonnashoek Country B&B is op 'n plaas 8 km buite Bethlehem geleë, met die Maluti-berge wat 'n dramatiese agtergrond bied. Bethlehem is deur die Voortrekkers gedurende die 1840's gevind, en is vandag die tuiste van ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Panorama

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Thal der Ruhe Gasteplaas is op 'n plaas naby Bethlehem geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin. Dis ideaal vir 'n gesinswegbreek of vir dié wat op soek is na rustige verblyf. Die dubbelverdiepingkothuis het 2 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Merino Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n plaas tussen Bethlehem en Clarens. Dit is ideaal vir 'n stil wegbreek van die besige stadslewe af. Verblyf is beskikbaar in 7, mooi versierde kamers elk met 'n en suite...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Farmers Rest is 'n bekoorlike eenheid op 'n beesplaas 15 km vanaf Bethlehem. Dis langs die eienaar se huis en is die ideale naweekwegbreek vir gaste wat die Vrystaat wil verken. Dié eenslaapkamereenheid het slaapp...

Vanaf
R1 475
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Om ware rus en vrede in vandag se gejaagde lewe te vind is 'n luukse wat net sommiges kan bekostig ... By Cheetau Lodge maak ons nie net seker dat gaste heerlik uitrus en ontspan nie, maar verseker ons ook dat wanne...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Francisco Guesthouse & Villa bied selfsorgverblyf 6 km van Clarens af op die Bethlehem-pad. Verblyf in die gastehuis bestaan uit 6 eenhede wat slaapplek aan 12 gaste bied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vrystaat

Voëlparadys Oppi Plaas is op 'n plaas 30 km van Bethlehem af geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir voëlkykers, fotograwe, paartjies of sakereisigers. Dit is naby 'n rits winkels en restaurante in die dor...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Andes Clarens Gastehuis is sowat 5 km vanaf Clarens op 'n produserende plaas in 'n beeldskone omgewing. Andes bied 2 smaakvol en stylvol versierde, luukse, ruim gastekamers. Elke kamer het 'n kaggel, ondervloerse v...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Clarens Country Cottages is tussen Bethlehem en Clarens geleë. Die eiendom bied pragtige uitsigte op die skouspelagtige Malutiberge wat Clarens omring. Akkommodasie word in 3 selfsorgkothuise aangebied. Elke koth...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Panorama akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bethlehem blad indien jy na meer Bethlehem akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za