Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Panorama

4.4 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Panorama van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Panorama besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Panorama.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Panorama akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Panorama Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Panorama Akkommodasie - Bethlehem

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Panorama

Vanaf
R1 475
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Om ware rus en vrede in vandag se gejaagde lewe te vind is 'n luukse wat net sommiges kan bekostig ... By Cheetau Lodge maak ons nie net seker dat gaste heerlik uitrus en ontspan nie, maar verseker ons ook dat wanne...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Francisco Guesthouse & Villa bied selfsorgverblyf 6 km van Clarens af op die Bethlehem-pad. Verblyf in die gastehuis bestaan uit 6 eenhede wat slaapplek aan 12 gaste bied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vrystaat

Voëlparadys Oppi Plaas is op 'n plaas 30 km van Bethlehem af geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir voëlkykers, fotograwe, paartjies of sakereisigers. Dit is naby 'n rits winkels en restaurante in die dor...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Andes Clarens Gastehuis is sowat 5 km vanaf Clarens op 'n produserende plaas in 'n beeldskone omgewing. Andes bied 2 smaakvol en stylvol versierde, luukse, ruim gastekamers. Elke kamer het 'n kaggel, ondervloerse v...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Clarens Country Cottages is tussen Bethlehem en Clarens geleë. Die eiendom bied pragtige uitsigte op die skouspelagtige Malutiberge wat Clarens omring. Akkommodasie word in 3 selfsorgkothuise aangebied. Elke koth...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Bella Montagna Wedding Venue & Conference Centre is 'n gasteplaas wat deur 'n familie besit word al vir 5 generasies in die hartjie van die skilderagtige Oos-Vrystaat. Verblyf beskik oor 1 kothuis, 1 hoofhuis, 8 ga...

20% af Aanbod!
VanafR2 400
R1 920
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die luukse Mont D'Or Hotel is in Clarens, geleë en bied prentjiemooi uitsigte oor die berge. Dié hotel kombineer ouwêreldse Franse sjarme met elegansie, gerief en die alombekende gasvryheid en is net 2 km vanaf d...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Mont d'Or Clarens Unit 8 is 'n selfsorgkothuis oorkant die Mon't d'Or Hotel in Clarens. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin en bied maklike toegang tot al die besienswaardighede en doendinge in dié pragtige...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Villa 47 bied selfsorgverblyf op die Clarens Golf & Trout-landgoed. Die instansie is die perfekte basis vanwaar verskeie besienswaardighede en doendinge in die area verken kan word. Dié villa bestaan uit die hoofh...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Home away from home – 3 Gino’s is 'n pragtige selfsorg-eenheid in Clarens, net 5 minute se ry van die middedorp af. Johannesburg is net 300 km ver en die dorpie skuil aan die voorheuwels van die Malutiberge. D...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 440
R1 296
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

44 Golf Villa bied slaapplek aan 4 gaste en is op die Clarens Gholflandgoed. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers met ondervloerse verhitting en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-...

Vanaf
R3 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Paddocks 6 is in Clarens se Swartland geleë. Hierdie drieslaapkamerhuis met 2 badkamers is pragtig gemeubileer en is net 10 minute se stap vanaf die middedorp met sy verskeidenheid winkels en kunsgalerye. Paddocks...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Vista 70@Clarens is 'n gerieflike selfsorgvakansiehuis met alles wat nodig is vir 'n maksimum van 4 mense om gemaklik te bly. Daar is 2 slaapkamers met volvloermatte, ondervloerse verhitting en en suite-badkamers ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Born Free Lodge 42 Clarens is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in die sekuriteitsbuurt Clarens Golf and Trout Estate in die rustige dorpie Clarens in die Vrystaat. Die huis is teen 'n heuwel en bied 'n pragtige uits...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

The French Cottage is op die historiese plaas Naauwpoort in Clarens geleë. Die kothuis is slegs 4 minute se ry en slegs 15 minute se stap vanaf die middedorp. Toegang tot al die voetslaanpaaie van Clarens is ook ne...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 4 - Wys 46 tot 50

Welkom by die Panorama akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bethlehem blad indien jy na meer Bethlehem akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za