Indien jy Parow besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Parow.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parow Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parow accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Parow akkommodasie
Bladsy 2 - 81 lekke plekke om te bly
The Pebble Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Panorama. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met ...
On Yonder Hill bied selfsorgverblyf in Plattekloof teen die voet van Tygerbergheuwel. Dié huislike ateljeewoonstel ...
The Protea bied verblyf in 3 selfsorg-eenhede met aparte ingange. Dit is in Parow-Noord is in die Noordelike Voors...
Studio on Bordeaux is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Welgelegen. Dis ideaal naby Panorama MediCli...
Villa Marcos is in 'n rustige doodloopstraat in Panorama in Kaapstad geleë. Dié blyplek het die ideale ligging naby...
Capo Cabana Guesthouse bied verblyf in Plattekloof aan sakereisigers of vakansiegangers. Die gastehuis bied verske...
The Model Guest House is in die luukse woonbuurt in Plattekloof, Kaapstad en bied die ideale basis vanwaar gaste be...
Heidel-herberg bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir kort periodes. Dit is stapafstand vanaf Panorama Mediclinic e...
New National Lodge & Conference bied verblyf in Parow-Oos, Kaapstad. Die hotel is slegs 10 min vanaf Kaapstad Inter...
Cape Dawn Guest House is in Parow-Noord. Dié ligging is maklik van die N1 af bereikbaar en dien as die ideale basis...