Indien jy Parow besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Parow.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parow Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parow accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Parow akkommodasie
Bladsy 3 - 81 lekke plekke om te bly
Linga Longa Lodge bied oornagverblyf in Plattekloof en is 15,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Verblyf ...
Die Peperboom is 'n gastehuis in 'n stil woongebied in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dit is naby Panorama Medic...
Cape Dawn Guest House is in Parow-Noord. Dié ligging is maklik van die N1 af bereikbaar en dien as die ideale basis...
Vergenoegd is 200 m vanaf Panorama Medi Clinic en die verblyf is 95% beurtkrag-vry. Daar is omsetters en sonpanele ...
Corner Cottage bied verblyf in 'n tuinkothuis op die eienaars se perseel in Welgelegen, Kaapstad. Die huis is baie ...
Dusk 2 Dawn Self-Catering bied bekoorlike verblyf onder die hoofhuis in Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers o...
iNkosi EcoLodge is 'n pragtige, ruim gaste lodge met 'n kenmerkende grasdak wat om 'n skitterende blou swembad lang...
Avar Lodge is in Parow Noord, 'n Noordelike voorstad van Kaapstad. Verblyf word gebied in 2 aparte eenhede met ver...
Thyme Wellness Spa and Guesthouse is 'n dag- en oorbly-spa wat 'n onwrikbare benadering tot gesondheid, welstand en...
Be My Guest bied gerieflike, knus selfsorgverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in De Duin, Panora...