Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Paternoster

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paternoster bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2296 resensies.

Paternoster

Paters Nessie

"Beslis een van my gunstelingplekke."

Paternoster

Moschel

"Sal enige aanraai om weg te breek ma Paternoster. Dis sielsalig en -verkwikkend."

Paternoster

Dis Beau-tie-ful

"Dorp wat 'n mens moet besoek!"

Paternoster

Kreefnes

"Dit is 'n pragtige dorp."

Paternoster

The Cottage Collection

"Lovely and beautiful place and the people are very friendly."

Paternoster

Blue Pearl

"My lieflingplek. "

Paternoster

Sea Shack

"Heerlike vars seekos gekoop in die hawe wat ons in die aand by Sea Shack gemaak het. Die vars mossels is 'n moet. Die opgradering in die hawe met winkels en restaurante is 'n groot pluspunt vir die area."

Paternoster

De Linden Boutique Guest House

"'n Plek om vir seker eens in jou lewe te beleef. Regte vissersdorpie. Moet vir seker vis eet by een van die restaurante. "

Paternoster

Flamink

"'n Ander wêreld. Rustig en mooi. Het dit baie geniet daar."

Paternoster

Albatros

"Lieflike restaurante. Die Seekat vir sushi, Blikkies vir pizza en die heerlikste vis op die kaap. Stonefish-gallery en Jêm en Pantoffels vir geskenke is besonders. Naby genoeg aan Kaapstad vir ’n vinnige wegbreek."

Paternoster

Koos Nap

"Lovely town that showed some unexpected charm and character. We actually walked everywhere we wanted to be and found it very enjoyable."

Paternoster

Dis Beau-tie-ful

"Ek dink Paternoster het te "touristy" geword en sy outentisiteit ingeboet."

Paternoster

Not available

"2 nagte is te kort."

Paternoster

TumbleInn

"Uitstekende kusdorpie met 'n pragtige uitsig oor die see. Fantasties!"

Paternoster

Rondommooi

"Awesome."

Paternoster

Neptunus 1

"Ek dink die dorp het 'n goeie skoonmaak nodig."

Paternoster

TumbleInn

"Die mense wat die kreef en mossels onwettig verkoop maak dit nie 'n lekker plek om na te gaan nie."

Paternoster

Na Genoeg

"As jy hou van strandstap, lekker uiteet en rus, is Paternoster net die plek vir jou!"

Paternoster

Paternoster Hotel

"Love the village."

Paternoster

Oppidraai B

"More local markets and products for sale and not only designer items."

Paternoster

Not available

"Kan absoluut aanbeveel vir enige iemand wat Weskus wil verken en net wil rus."

Paternoster

Lilla's Landing

"Sort crime out. Illegal undersize crayfish sellers irritating."

Paternoster

Manatoka

"Paternoster is a wonderful place. The beach is clean and long beach walks. The fishermen and their boats and everything is just really beautiful. I would like to buy a house in Paternoster that is not too expensive."

Paternoster

Kiewiet

"Pragtige dorpie."

Paternoster

Katonkel

"We love Paternoster, have been previously, and will be back. We were oblivious to the "new section" until we look a drive to Titiesbaai and discovered it by chance. There should be more information provided to guests as to what is new in the area, restaurants and shops and any events (Barry Hilton). The old market was closed save for two foods stalls and was always vibrant. The beach could do with a regular clean."

Paternoster

Paternoster Place

"Die mooiste strand met sonopkoms en -ondergaan. Restaurante bedien die lekkerste kos."

Paternoster

Harmonie 1

"Paternoster is die mooiste rustigste dorpie met 'n klomp lekker eetplekke. Dis 'n ander wêreld!"

Paternoster

Paternoster Place

"As jy rustigheid soek is dit nie die plek vir jou nie, maar lekker strand en fietsry-geleenthede."

Blad
Blad 31 - Wys 901 tot 930