Indien jy Port Alfred besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Port Alfred.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Alfred Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Alfred accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Port Alfred akkommodasie
63 lekke plekke om te bly
Villa Majestic vir Ekslusiewe Akkommodasie is in Port Alfred en bied 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dit is sowat 2 km van die Royal Alfre...
Hibiscus House is 'n pragtige selfsorghuis reg langs sy sister-instansie, Frangipani House in Port Alfred geleë. Dit is net 'n entjie se sta...
3040 on Freshwater bied gewilde selfsorg-vakansieverblyf. Ons is in ‘n stil gedeelte van Port Alfred omtrent 3 km vanaf die middedorp, die b...
Sea Valley Villa is in Port Alfred, naby lieflike strande wat net 600 m ver is. Die villa het 2 groenbelde wat teen dit grens en die tuin oo...
Little Patch of Heaven bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Port Alfred. Die vakansiehuis is die ideale basis vanwaar mens al die ...
Crashing Waves Self-catering Unit is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied 'n eenheid in Port Alfred. Die perseel is naby d...
Whales & Waves is in die pragtige voorstad Port Alfred. Dié dorpie bied verskeie ongerepte strande met afgesonderde visvangplekke en veilige...
Forest Hill House is 'n selfsorgwoonstel in Port Alfred. Die woonstel is geskik vir 3 volwassenes en 1 kind. 'n kampbed kan vir nog 'n kind...
The Lookout is 'n vierstergastehuis en word deur ons gaste gegradeer as uitstekende akkommodasie en een van die instansies wat die meeste wa...
Frangipani House & Driftwood Cottage is 'n lieflike selfsorghuis in Port Alfred, slegs 150 m se stap van die Kowierivier af en 2 km vanaf di...
Welkom by die Port Alfred akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.