Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (97)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (84)

Resensies van Port Shepstone

4.3 / 5  
volgens 54 resensies
Lees regte resensies van Port Shepstone van 54 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Shepstone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Shepstone.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Shepstone akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Shepstone Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Shepstone Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni, Port Shepstone

Pinnacles Seaside Unit is slegs ’n uur se ry vanaf Durban en in die KwaZulu-Natalse paradys geleë. Dié huis is in die oorspronklike 1938 Suidkus-strandkothuisstyl gebou en het hoë plafonne en Oregonvloere. Pinn...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Umtentweni, Port Shepstone

Immelman Residence bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat gesinshuis met 'n plonspoel en 'n see-uitsig. Die huis is in Umtentweni aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkam...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Anerley, Port Shepstone

Ocean's Paradise Beach Cottage is 'n vakansiekothuis met moderne geriewe en 'n puik see-uitsig. Die huis is in Anerley, naby 'n gewilde visvang- en swemstrand, 'n lang sandstrand en die strandmeer. Daar is Blouvlag...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Anerley, Port Shepstone

Villa Siesta No 4 is in 'n vakansie-oord in Anerley, Port Shepstone en bied verblyf vir 6 gaste. Villa Siesta No 4 is 'n losstaande eenheid en bestaan uit 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel met 'n bad en stort. Die...

Vanaf
R1 196
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Shepstone

Dieu Donnee River Lodge is ideaal geleë op die R102 in Southport, net 7 km noord van Port Shepstone op die hoofweg tussen Oos-Londen en Durban. Dit is ideaal vir oordeelkundige sake-, sport- en vakansiereisigers wa...

15% af Weeksdae!
VanafR1 360
R1 156
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oslo Beach, Port Shepstone

Hill Billion Hotel is gerieflik naby Shelly Beach geleë, hoog op 'n heuwel net bokant Oslo-strand aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Die hotel maak voorsiening vir verskillende markte, wat wissel van vakansies tot ko...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 000
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

Sanlou is in die kusdorpie, Southport aan die Suidkus geleë. Hier kan gaste ongelooflike strande en winkelsentrums vind. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste (maksimum 6 volwassenes, word toegelaat)...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

2 Oxford Road is in die bekoorlike dorpie, Southport, in Port Shepstone geleë. Die area bied 'n groot verskeidenheid doendinge vir 'n prettige vakansie. Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoo...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in Oslo Beach, Port Shepstone

My Den is 'n klipgooi vanaf die rustige Oslo-strand net buite Port Shepstone en bied die ideale sakpas- en kwaliteitverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Verskeie restaurante, kitskosrestaurante en winkels i...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umtentweni, Port Shepstone

Umthunzi Hotel is 'n bekroonde, luukse hotel en konferensiesentrum in Umtentweni. Dit is na aan die strand en die besige dorpie, Port Shepstone. Dié moderne hotel en konferensiesentrum verwelkom vakansiegangers, sa...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Umtentweni, Port Shepstone

Alpero is 'n selfsorgwoonstel in Umtentweni, 'n kusdorpie in die omgewing van Port Shepstone. Die eenheid het 'n see-uitsig en die kompleks is ongeveer 500 m vanaf Umtentweni-strand. Die woonstel het 2 slaapkamers,...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni, Port Shepstone

Laudin's View bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike houthuis in Umtentweni aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié huis is op 'n residensiële perseel geleë waar die eienaars ook woon. Die verblyf word in 2 ...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 000
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

Casuarina Sands is 'n selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 'n gesin of vriende wat lekker wil ontspan aan die Suidkus met sy pragtige strande en gholfbane. Dié eenheid is net 'n klein entjie se stap van die strand af...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

The Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse strandhuis met 4 slaapkamers in Southport aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die smaakvol gemeubileerde huis bied 'n pragtige uitsig oor die see en een va...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

DolFinView Beach House bied gerieflike vakansieverblyf vir 4 gaste in Southport, Port Shepstone net 200 m van die strand af. Daar is 'n swembad en braai-area wat met 'n ander kothuis op die perseel gedeel word. Di...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melville, Port Shepstone

Coral Cottage in Port Shepstone bied gehalte verblyf aan 'n paartjie. Dit is naby 'n rits winkels, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die kothuis is op 'n woonerf en het 'n slaapkamer met 'n koningingro...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pumula, Port Shepstone

The Treehouse het 'n 120º-uitsig en is in die rustige Pumula tussen Hibberdene en Port Shepstone geleë. Pumula is afegeleë, tog naby genoeg aan alles wat mens nodig het. Gaste kan 'n al fresco ontbyt op die dek g...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oslo Beach, Port Shepstone

Dracaena Gardens is net 50 m vanaf die strand in 'n privaat, rustige, inheemse tuin met pragtige see-uitsigte en privaat toegang tot die strand geleë. Die sonnige Suidkus met sy mooi weer, stil strande, baaie en pr...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

Seapark Cottages is 'n tipiese Suidkus-vissermanshuisie wat in 3 individuele kothuise verdeel is. Dit is in Southport geleë wat net 115 km vanaf Durban, 7 km vanaf Port Shepstone en 25 km vanaf Margate is. Dit is o...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 12)
Rugsakreisigerslosies in Melville, Port Shepstone

Triple P Spiritual Retreat bied selfsorg-rugsakreisigersverblyf in Port Shepstone. Die perseel grens aan 'n woud met verskeie interessante hoekies, 'n labirint, 'n tuin, woestyntuin, 'n boma met 'n vuurput en onderd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60

Welkom by die Port Shepstone akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]