Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Prince Albert Road

4.6 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Prince Albert Road van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Prince Albert Road besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Prince Albert Road.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prince Albert Road akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert Road Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prince Albert Road Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Prince Albert Road

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert, Groot-Karoo

Haven on Church is in die prentjiemooi Prins Albert en is naby restaurante, winkels, kunsgalerye en ander besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 2 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiema...

20% af Aanbod!
VanafR1 094
R875
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert, Groot-Karoo

Karoo Lodge is in Kerkstraat 66 geleë en gaste sal dadelik die Karoo Lodge-bord raaksien, wat moeë reisigers op soek na ware Karoogasvryheid, gehalte, gemak en kos begroet. Elke suite het 'n privaat ingang wat m...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Aandrus is 'n plaasstyl-huis in die Karoo met 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n eet- en TV-kamer en lieflike braaigeriewe. Drie van die kamers is toegerus met lugversorging en die ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

At 85 on Church bied verblyf in Prins Albert naby restaurante, winkels, kunsgalerye en ander trekpleisters. Dit is in 'n groot tuin met 'n swembad geleë. Waaiers, muurverwarmers en muskietnette word voorsien. WiF...

25% af Weeksdae!
VanafR1 300
R975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Groot-Karoo

81 on Church is in Prins Albert geleë. Soos in die meeste antieke huise is die plafon hoog, die kamers ruim en laat die skuifraamvensters baie lig in. Verblyf word in 4 en suite-slaapkamers en 2 kothuise aangebied...

15% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Groot-Karoo

Saxe-Coburg Lodge is sentraal geleë, in die historiese hartjie van Prins Albert, 'n bekoorlike dorpie in die Wes-Kaap. Ons is ook binne stapafstand van al die restaurante, kunsgalerye, winkels met antiekware en bes...

30% af Aanbod!
VanafR1 725
R1 208
per nag, vir 2 mense
Hotel in Prins Albert, Groot-Karoo

Mont d’Or Swartberg Hotel is 'n bekoorlike Victoriaanse hotel in die hartjie van die sonderlinge Karoo-dorpie, Prins Albert. Dié hotel dateer uit 1864 en is tans 1 van 19 nasionale monumente in die dorpie. Dit is...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Ta Mala's Cottages is in die skilderagtige Prins Albert, in die hartjie van die Karoo. Die hoofhuis is in 1860 gebou en met houtvloere, bamboes-plafonne en dik mure, alles deel van die ryk geskiedenis van die Groot ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

The Cottage is 'n pragtige en gerieflike erfeniskothuis in die historiese dorpie Prins Albert. The Cottage is 'n oorspronklike plaashuis wat in 1852 gebou is en is naby 'n hele rits winkels en restaurante in die dor...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Die 2 African Relish - Cottages is semi-aparte selfsorgkothuise langs mekaar, elk met hul eie ingang in Prins Albert. Dit is dus die ideale plek vanwaar gaste na die dorp se restaurante en winkels kan stap. Die kot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za