Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (56)
B&Bs (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van Prince Albert Road

4.5 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Prince Albert Road van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Prince Albert Road besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Prince Albert Road.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prince Albert Road akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert Road Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prince Albert Road Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Winteraanbod!
VanafR2 450
R1 960
per nag, vir 7 mense
Gastehuis in Prins Albert, Prince Albert Road

Huis Koelhoogte is 'n bekoorlike Oud Kaap-Hollandse huis in Prince Albert in die Karoo in die Wes-Kaap. Dié prentjiemooi dorp bied 'n verskeidenheid doendinge om te geniet, van wyn-, olyf- en kaasproe tot sterrekyk...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Vygiebos Cottage is op die Wolvekraal Gasteplaas, ongeveer 10 minute buite Prince Albert geleë. Dié oopplan-kothuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n badkamer met 'n ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Swartberg Cottages verskaf bekostigbare oornagverblyf in Prins Albert in die Wes-Kaap. Prins Albert is in 1972 op die plaas De Queek Vallei gestig met Zacharias De Beer as die eerste bewoner. Dit was oorspronklik be...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert, Prince Albert Road

Karoo Lodge is in Kerkstraat 66 geleë en gaste sal dadelik die Karoo Lodge-bord raaksien, wat moeë reisigers op soek na ware Karoogasvryheid, gehalte, gemak en kos begroet. Elke suite het 'n privaat ingang wat m...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Aandrus is 'n plaasstyl-huis in die Karoo met 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n eet- en TV-kamer en lieflike braaigeriewe. Drie van die kamers is toegerus met lugversorging en die ...

15% af Winteraanbod!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Ta Mala's Self-Catering Cottages is geleë in die skilderagtige dorpie Prins Albert in die hartjie van die Karoo. Die hoofhuis is in 1860 gebou en sy houtvloere, bamboesplafonne en dik mure getuig van die Groot-Karo...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Skrywerskop is 'n lieflike selfsorgkothuis vir 2 persone in Prins Albert aan die voet van die Swartbergpas. Dit is ideaal vir besoekers wat 'n draai wil maak by al die kunsgalerye, restaurante, koffiewinkels en die ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Prince Albert Road

Karoo Robin B&B is geleë in Prins Albert, Wes-Kaap. Die woonstelletjie staan op die eienaar se perseel en is ideaal vir enkelinge en paartjies met babas wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek na aan verskillende ...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert, Prince Albert Road

Prince Albert Country Stay is in die hartjie van die dorpie geleë en winkels en restaurante is binne loopafstand. Ons akkommodasie is rondom 'n beeldskone, rustige tuin en 'n swembad geleë wat die middelpunt is va...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Fig Tree Corner bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 woonstelle in Prins Albert. Die perseel is gerieflik geleë en binne stapafstand van restaurante en 2 koffiewinkels. Fig Tree Corner 1 het 1 slaapkamer met 'n ko...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]