Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Riemvasmaak Region

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Riemvasmaak Region bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 411 resensies.

Keimoes, Riemvasmaak Streek

Kalahari Water Holiday Farm

"Beautiful Little town. All needs are catered for."

Keimoes, Riemvasmaak Streek

1150 on Bain

"Pragtige plek, lekker sentraal vir 'n besoek aan die Groen Kalahari."

Kakamas, Riemvasmaak Streek

Palmhof Chalets

"Hou van die wingerde en padstalle, net jammer dit was Covid-inperkings en ons kon nie wyn koop nie."

Keimoes, Riemvasmaak Streek

Kalahari Water Holiday Farm

"Oase in die woestyn! Vriendelike mense!"

Keimoes, Riemvasmaak Streek

Ou Skool Guest House

"Pragtige plekkie met baie om te doen en heerlike eetplekke."

Keimoes, Riemvasmaak Streek

La Palma Lodge

"Baie mooi roete oor die Oranje-rivier en vele plekke om te besoek as jy tyd het."

Kakamas, Riemvasmaak Streek

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

"’n Baie oulike plek, en ’n draai by Die Pienk Padstal is beslis ’n moet!"

Keimoes, Riemvasmaak Streek

Ikaia River Lodge

"Friendly people. Great food. Lovely weather."

Keimoes, Riemvasmaak Streek

Kalahari Water Holiday Farm

"Bekoorlike plekkie met pragtige druiwewingerde."

Kakamas, Riemvasmaak Streek

Peaceful Garden Cottage

"Undertones of racial tension and divide can still be felt in certain parts of Kakamas."

Keimoes, Riemvasmaak Streek

Ikaia River Lodge

"Beautiful area full of unexpected, wonderful discoveries!"

Kakamas, Riemvasmaak Streek

O'Hiki Guest House

"Oulike plek, maar vrek warm."

Kakamas, Riemvasmaak Streek

Kaniklani Guest Apartments

"Die dorp se inwoners kan beslis doen met meer/beter dienslewering. Alle areas van die dorpie is nie skoon nie."

Kakamas, Riemvasmaak Streek

Belvedere Gastehuis

"Sal nie dit nie as 'n vakansiebestemming beskryf nie. Ideaal vir oornag."

Kakamas, Riemvasmaak Streek

Peaceful Garden Cottage

"Dit was baie droog, maar die mense het oor en oor vir dit vergoed! Besoek gerus die Pienk Padstal!"

Kakamas, Riemvasmaak Streek

Peaceful Garden Cottage

"Ons het net oornagverblyf nodig gehad."

Kakamas, Riemvasmaak Streek

O'Hiki Guest House

"Augrabiese Waterval besoek en dit was 'n belewenis al was daar baie min water."

Kakamas, Riemvasmaak Streek

Peaceful Garden Cottage

"Wine farms and Augrabies waterfalls."

Kakamas, Riemvasmaak Streek

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

"Kakamas is in die middel van al die wynkelders en baie mooi omgewing."

Kakamas, Riemvasmaak Streek

Peaceful Garden Cottage

"Die paaie is in 'n slegte toestand en die dorp is maar baie vuil. As die munisipaliteit iets aan die toestand van die dorp kan doen is daar regtig baie meer potensiaal vir die toekomstige toeriste wat Kakamas wil besoek."

Keimoes, Riemvasmaak Streek

La Palma Lodge

"Die Werf restaurant was very welcoming. Good food and service. "

Keimoes, Riemvasmaak Streek

Kalahari Water Holiday Farm

"Was in Keimoes saam met my liefie wat daar gebore is. Dit was amazing."

Keimoes, Riemvasmaak Streek

La Palma Lodge

"Ander gaste het te veel regeer en rinkink tot laat in die aand."

Kakamas, Riemvasmaak Streek

Belvedere Gastehuis

"Oulike plek. 'n Besoek aan die watervalle 'n moet. Ek dink net die Pienk Padstal is bietjie overrated."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem