Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Rooiwal Suid

3.6 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Rooiwal Suid van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Rooiwal Suid besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rooiwal Suid.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rooiwal Suid akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rooiwal South Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rooiwal Suid Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 200 km vanaf Rooiwal Suid

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Namakwa Chalets bied privaat selfsorgverblyf en is in Springbok in die Noord-Kaap geleë. Gaste kan kies tussen Chalet A, B, of C. Elke eenheid het lugversorging vir gaste se gemak. Chalet A en B het elkeen 'n dubb...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Springbok, Kalahari

du Repos is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Springbok met slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n binnebraai, eetarea en 'n sitarea. Die slaapkamers het elkeen 'n ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok, Kalahari

Annie's Cottage is in Springbok geleë en bied gerieflike akkommodasie waar moeë reisigers tuis sal voel. Gedurende Augustus tot Oktober wanneer die Namakwalandse blomme blom, vergelyk niks met die skoonheid van on...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok, Kalahari

Kliprand Guesthouse is in die pragtige dorpie van Springbok geleë, wat bekend is as Namakwaland se "Blommestad". Dis die perfekte oorstopplek op die N7-hoofroete tussen Kaapstad en Namibië. Akkommodasie bestaan ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok, Kalahari

As jy op soek is na akkommodasie in Namakwaland is The Olive Tree net vir jou. Ons bied bekostigbare, luukse verblyf. As jy eers een keer hier was, sal jy nooit weer elders in Namakwaland blyplek soek nie! Ons is h...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok, Kalahari

Elkoweru Gastehuis is in die hartjie van Namakwaland se mooiste dorp, Springbok, geleë. Die gastehuis bied luukse verblyf en dienste teen sakpastariewe. Al die kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok, Namakwaland

Boesmanland Guest House is in die unieke dorpie genaamd Springbok, in die hartjie van die Namakwaland, geleë. Dit is op die N7-hoofweg tussen Kaapstad en Namibië, en bied die perfekte oornagplek vir reisigers en b...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Springbok, Namakwaland

Blue Diamond Lodge is 'n lieflike B&B in Springbok. Dié lodge skuil in die voorheuwels van die klipkoppies en bied 'n uitsig oor staproetes in die omgewing. Buitelugliefhebbers is mal oor die bekende Noord-Kaapse s...

Vanaf
R1 460
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Springbok, Kalahari

Kleinplasie is ideaal vir gaste wat op soek is na goeie gehalte, stylvolle, gerieflike en rustige akkommodasie met die ware Namakwaland-gasvryheid waarvoor die streek so bekend is. Kleinplasie is die ideale oorslaa...

Vanaf
R1 451
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Springbok, Kalahari

Nama White Guesthouse is in Springbok in die Noord-Kaap geleë. Die area is veral bekend vir voetslaan, pragtige roetes, wynproe en ikoniese besienswaardighede, soos die Goegap Natuurreservaat, Namakwaland Museum en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]