Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Rosendal

4.2 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Rosendal van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Rosendal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Rosendal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rosendal selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rosendal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rosendal Selfsorg-eenhede

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rosendal

Beesbos is 'n warm, ruim en verwelkomende selfsorghuis in die hartjie van Rosendal in die Vrystaat. Beesbos is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek. Beesbos kan tot 8 gaste ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rosendal

Modderfort is in die Oos-Vrystaat in Rosendal en bied gerieflike oornagverblyf, 'n naweekwegbreek of gehalteverblyf aan sakereisigers. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie, 2 enkelsakeisigers of 'n gesin en beski...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosendal

Artist's House is 'n karaktervolle, gerieflike selfsorghuis oorkant die pragtige sandsteenkerk in Rosendal - 'n klein kuns- en boeregemeenskap 43 km noord van Ficksburg. Die huis spog met 'n groot versameling oorsp...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosendal

Meerkat Manor is 'n ruim en gerieflike selfsorg-sandsteenhuis in die middel van Rosendal in die Vrystaat. Die dorp is aan die rand van die Witteberge geleë wat deel vorm van die manjifieke Malutiberge. Rosendal is ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosendal

Die Studio Cottage is onder bome op 'n residensiële perseel aan die verste punt van Rosendal geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of 'n reisiger op soek na oornagverblyf. Dié kothuis s...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rosendal

Velvet Ster kyk op die Witteberge en is 'n kleurvolle selfsorghuis vir 6 in Rosendal. Dié rustieke huis is op die rand van die dorp en is na die eienaars se troeteldiere, Velvet en Ster, vernoem. Die huis beskik ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosendal

Williams Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike tweeslaapkamerhuis in 'n rustige omgewing met 'n pragtige uitsig. Die huis is in die landboudorpie Rosendal, 46,8 km noord van Ficksburg in die Vry...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rosendal

Ondervlei is 'n ouwêreldse kothuis wat in die vreedsame Rosendal in die Vrystaat geleë is en 'n pragtige uitsigte op die Witteberge bied. Dié eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Rosendal

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Willowdene Guest Farm is aan die voet van die Witteberge 35 km vanaf Fouriesburg geleë en bied selfsorgverblyf op 'n aktiewe vee- en saaiplaas op die platteland. WIllowdene bied gaste die geleentheid om die asemrow...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Emden Bass is 'n bekoorlike plaashuis op 'n plaas en bied gerieflike selfsorgverblyf omring deur die pragtige Witteberg-, Rooiberg- en Malutibergreeks. Die plaas is sowat 19 km vanaf die Vrystaatse dorpie Fouriesbu...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Vrystaat

Franshoek Farm and Polo School is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n privaat plaas, ongeveer 26 km van Ficksburg af. Die eiendom bied rustige verblyf weg van die stadsgewoel. Die akkommodasie bestaan ​​uit 1 h...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Thaba Thabo Nature Reserve & Farm is op 'n 1500 ha-plaas tussen Ficksburg en Fouriesburg naby die Lesotho-grens. Daar is 3 damme op die plaas waar verskeie voëls en wild gesien kan word. Twee van die damme het karp...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Fouriesburg is in die Brandwaterkom, suid van Bethlehem in die Golden Gate-gebied geleë en bied die fantastiese natuurskoon van die Rooiberge, die Witteberge, die Malutiberge, die Golden Gate Nasionale Park en baie...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Walden Farm is 'n selfsorgplaashuis op 'n privaat plaas, 5 km vanaf Fouriesburg in die Oos-Vrystaat. Die werkende plaas bied gaste 'n kans om te ontspan. Dié plaashuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 sl...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Affi Lande Boetiek Gasteplaas is tussen die manjifieke Witteberge, Rooiberge en die Malutiberge in die wonderskone Oos-Vrystaat geleë en is 'n unieke sandsteen-toevlugsoord. Dié mooi gasteplaas is net 5 km van Fou...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Malutizicht Lodge is op 'n 283 hektaar-plaas in die skilderagtige Oos-Vrystaat geleë, tussen Ficksburg en Fouriesburg op die R26. Clarens is net 60 km weg via die R711. Selfsorgverblyf is beskikbaar in die oorspro...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Herb House bied selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Fouriesburg. Besienswaardighede in die area sluit die Meiringskloof Natuurpark, Golden Gate Highlands National Park, Bethlehem Museum en die Clarens Village C...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Lavender Cottage bied gehalte-selfsorgverblyf in die ouwêreldse dorpie, Fouriesburg. Dié prentjiemooi dorp skuil tussen die Maluti-berge en is ideaal geleë naby Lesotho se grens. Die smaakvol versierde eenslaapk...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Bergkaree Self Catering is in Fouriesburg in die pragtige Oos-Vrystaat geleë. Dit is sowat 30 km vanaf Clarens en ongeveer 20 km vanaf die Lesotho grens by Caledonspoort, geleë. Bergkaree Self Catering is 'n ou...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Mrs B's Self-catering is 'n gastekothuis op die gasheer se perseel in Fouriesburg. Die kothuis is ideaal vir gaste wat na en vanaf die Caledonspoort-grenspos van Lesotho reis. Dié bekoorlike kothuis het 'n privaat...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za