Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Parkersdorp (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (326)
B&Bs (14)
Lodges (2)
Hotelle (4)
Gastehuise (27)
Selfsorg-eenhede (279)

Resensies van Saldanhabaai Munisipaliteit

4.2 / 5  
volgens 110 resensies
Lees regte resensies van Saldanhabaai Munisipaliteit van 110 geverifieerde gaste.
Indien jy Saldanhabaai Munisipaliteit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Saldanhabaai Munisipaliteit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Saldanhabaai Munisipaliteit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Saldanha Bay Local Municipality Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Saldanhabaai Munisipaliteit Akkommodasie

320 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Saldanha, Saldanhabaai Munisipaliteit

Albatross Nest bied puik verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers in Saldanha aan die Weskus. Dit is lekker naby die strand, winkels, restaurante, en talle doendinge en besienswaardighede. Albatross Nest het 5...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Allview Holiday Apartments is tussen Saldanha en Vredenburg geleë, net 90 minute se ry vanaf Kaapstad en net 'n entjie vanaf die R27 naby Paternoster, Langebaan, Velddrif, Darling en Yzerfontein. Allview Holiday ... Aanpasbare Kansellasie!

10% af Aanbod!
VanafR2 195
R1 976
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

The Boathouse is aan die Weskus geleë in die stil kusdorpie Jacobsbaai met sy afgewitte huise, see-uitsigte en uitsonderlike natuurlewe. Jacobsbaai is 145 km van Kaapstad af en naby Paternoster, Langebaan en Saldan...

10% af Aanbod!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Blouwaterbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Kyki-C is 'n vakansie-eenheid op die boonste verdieping van 'n privaatwoning. Die eenheid het 'n privaat ingang en eie trappe wat daarna lei, en daar is onderdakparkeerplek beskikbaar. Daar is 2 slaapkamers en 1 ...

20% af Winteraanbod!
VanafR750
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Weskushuis is in die Weskus-dorpie Jacobsbaai geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin wat op soek is na 'n stil en rustige wegbreek in 'n stil vissersdorpie. Dié selfsorgwoonstelle is volledig toegerus met al...

30% af Aanbod!
VanafR900
R630
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myburgh Park, Saldanhabaai Munisipaliteit

e-Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige tuinkothuis wat smaakvol versier is. Die kothuis is op 'n residensiële perseel in Myburgh Park, Langebaan waar die eienaar ook bly. Die kothuis is ruim en b... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Jacobsbaai Self-catering is 'n lieflike, ruim selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is, net 200 m van die strand af, in die karaktervolle dorpie, Jacobsbaai, in die Weskus. Die huis is 'n gerieflike 10 minute se ry... Aanpasbare Kansellasie!

30% af Aanbod!
VanafR1 300
R910
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Saldanhabaai Munisipaliteit

Jacobs baai is 'n rustige klein dorpie met grondpaaie en wit huisies wat slegs 'n uur en half se ry vanaf Kaapstad is. Daar is 'n pragtige wit strand wat ideaal vir swem, visvang en kreefduik is. Jacobsbaai istuss...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

LeMahi Gastehuis bied eksklusiewe verblyf vir die oordeelkundige reisiger wat die fyner dinge in die lewe waardeer. Ons is in Langebaan aan die Weskus. LeMahi het 5 ruim, gerieflike en goed toegeruste kamers wat el...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Lagoonside@77 spog met 'n uitstekende ligging, net 80 m vanaf die pragtige strandmeer. 'n Lekker strand vir vlieërbranderry-entoesiaste is ook net om die draai. Verblyf word gebied in 3 aparte privaat selfsorg-een...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Saldanha akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...