Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Sand Bay

4.7 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Sand Bay van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Sand Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sand Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sand Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sand Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sand Bay Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Hadingham Russell Holiday House is 'n gerieflike eenheid met slaapplek vir 4 gaste in Sandbaai. Die eenheid op die grondverdieping het 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het. Elke kamer het 'n en suite...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Snails' End Cottage is 'n selfsorg kothuis in 'n stil voordorpie van Hermanus. Dis baie naby die strand en seepad. Ons akkommodeer twee gaste in die hoofslaapkamer op twee enkelbeddens. Daar is ook 'n gemaklike dub...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Sandbaai Self-catering Cottage is 'n sonnige, ruim kothuis omring deur pragtige melkhoutbome wat in 'n stil straat in Sandbaai geleë is. Dit is net 'n hanetreetjie vanaf 'n stil strandjie en 'n kranspaadjie wat na ...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Shore's Edge is ’n selfsorghuis in Sandbaai, Hermanus. Hierdie vakansiehuis bied mooi uitsigte oor die see en is naby verskeie gewilde walviskykplekke in die area. Dié dubbelverdiepinghuis bied verblyf aan tot 1...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Celia's Place is 'n selfsorg-gesinsvakansiehuis in Sandbaai, Hermanus. Die huis het slaapplek vir 'n maksimum van 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die e...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Kure Kure Accommodation bied selfsorg-chalets in Sandbaai in Hermanus. Ons is naby gewilde walviskykpunte in die dorp. Daar is 2 chalets, Seagull en Gannet. Die hoofhuis is ook op versoek vir minstens 2 nagte beski...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

24 On Main is in Sandbaai, Hermanus, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié dubbelverdiepingwoonstel i...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Beach Music is 'n troeteldiervriendelike selfsorghuis in die kusdorp Sandbaai. Die eiendom is die ideale basis vir diegene wat wil walviskyk in Hermanus en die Hemel-en-Aarde-vallei wil verken. Die dubbelverdiepin...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandbaai , Sand Bay

Elizabeth House is 'n lieflike gastehuis in Sandbaai, tussen Hermanus en Onrus. Die eenheid is lekker naby pragtige strande, staproetes op die rotse langs die kus en die Hemel-en-Aarde-vallei. Die verblyf word in 7...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Shangri-La Sandbaai bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in 'n stil en veilige kompleks in Sandbaai. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers waarvan 1 en suite is, en 'n oopplan-kombuis,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Sand Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Hermanus blad indien jy na meer Hermanus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]