Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Sand Bay

4.7 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Sand Bay van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Sand Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sand Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sand Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sand Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sand Bay Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Biki Klein is 'n selfsorghuis in 'n stil, veilige kompleks in Sandbaai, Hermanus. Die kompleks is ideaal geleë sowat 5 km van Hermanus-sentraal en verskeie gewilde walviskykpunte. Hierdie kompakte vakansiehuis he...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Shore's Edge Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige seefronthuis. Dit is aan die westelike kant van Sandbaai en grens aan Onrus. Die grondverdiepinghuis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 en suit...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Sandbaai Strandhuis bied 'n lieflike selfsorghuis vir 8 mense en is net 30 m se stap van die see af. Agter is die tuin omhein en bied 'n veilige grasperk vir jou troeteldiere. Sandbaai Strandhuis beskik oor 4 slaap...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandbaai , Sand Bay

Sandbaai Country House is in Sandbaai in Hermanus geleë. Dit is die ideale basis vanwaar gaste die streek kan verken. Dié area is bekend vir walvisse, fynbos, vars lug, rus, vrede en die pragtige natuur. Die verb...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

40 on Main Self-catering is in Sandbaai, Hermanus, geleë. Dié area is veral bekend is vir sy strande, fietsroetes, perdroetes en ikoniese besienswaardighede, soos Sandbaai se strand, Whale Coast Mall en Wonderland...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 150
R767
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Mountain View Casita is 'n losstaande selfsorghuis in 'n stil doodloopstraat op die veilige Mountain View-landgoed in Sandbaai. Die kompleks is naby die Whale Coast Mall en is net 10 minute se stap vanaf Sandbaai se...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Nommerpas is 'n selfsorg-vakansiehuis wat in Sandbaai, Hermanus geleë is. Dis ideaal vir 'n vakansie of net 'n wegbreek uit die stad. Dié huis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die h...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Stukkie Van Der Merwe is 'n volledig toegeruste selfsorgkothuis in die lieflike Sandbaai in Hermanus. Dié kothuis is stapafstand van die pragtige Sandbaai-kuspaadjie en die strand. Dit is pragtig gemeubileer en he...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Jahwe Jihre is 'n selfsorg eenslaapkamerwoonstel in Sandbaai, Hermanus. Dié woonstel is vas aan die eienaars se huis, en het 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met DStv, 'n bank en 'n tafel met 2 stoele. Die kombuis ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Bamboo Beach Seaside Guest House is net oorkant die pad van Sandbaai-strand. Verblyf word bied in 3 slaapkamers. Die kamers op die boonste verdieping is die Queen Room met geen balkon, die Queen Suite met ’n balk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Sand Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Hermanus blad indien jy na meer Hermanus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]