Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (186)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (184)

Resensies van Sanlameer

5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Sanlameer van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Sanlameer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sanlameer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sanlameer akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sanlameer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sanlameer Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3314 is op die San Lameer Landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys met wilde diere, fauna, flora en voëls is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en bied iets vir die hele gesin. Die natuur...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3409 is op die San Lameer Landgoed. Dié subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal met wild, fauna, flora en voëls het iets vir elke lid van die gesin. Die 200 hektaar-bewarea spog met ...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR2 200
R1 467
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 1916 is 'n selfsorg-eenheid wat op die wat pragtige San Lameer-landgoed geleë is. Dié landgoed bied verskeie doendinge wat stapafstand van die villa is, soos kanovaart en swem by die hotel. Die v...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 200
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2506 is 'n selfsorg-eenheid wat in die pragtige San Lameer-landgoed geleë is. Dit bied verskeie doendinge wat stapafstand vanaf die vakansie-eenheid is. Dié eenheid is op die tweede verdieping en ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

As jy op soek is na die perfekte wegbreekplek vir die vakansie dan is San Lameer die plek om te wees. Dié rustige en veilige omgewing bied iets vir alle ouderdomsgroepe en is een van die mees gesogte gholf-landgoed...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2412 is op 'n gholflandgoed in Southbroom aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Verblyf word gebied in 3 slaapkamers, 2 badkamers en daar is 'n volledig toegeruste kombuis in die eenheid. Die hoofsl...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 10427 is op die San Lameer Landgoed. Dié subtropiese paradys is aan KwaZulu-Natal se Suidkus en het wild, fauna, flora, voëls en bied iets aan die hele gesin. Die 200 hektaar-natuurbewarea spog me...

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 10412 is op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wild, fauna, flora, 'n ryk voëllewe en doendinge vir die hele gesin. Die bewarea is 200 ha gro...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 3209 is in Southbroom, 'n kusdorpie in die Ugu Distrik Munisipaliteit in KwaZulu-Natal. Dis sowat 143 km suidwes vanaf Durban en 25 km vanaf Port Shepstone. Ons verblyf bestaan uit 4 slaapkamers me...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 000
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 3502 is 'n selfsorg-eenheid op die San Lameer Gholflandgoed. Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Sanlameer akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za