Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (186)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (184)

Resensies van Sanlameer

5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Sanlameer van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Sanlameer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sanlameer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sanlameer akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sanlameer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sanlameer Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2828 is op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dit is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200 hektaar-bewarea spog met 'n ...

Vanaf
R2 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 10304 bied verblyf op die San Lameer Landgoed op die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls wat iets vir almal bied. Die natuurreservaat is 200 ha ...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3311 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wilde diere, fauna, flora en verskeie voëlspesies - ideaal vir die hele gesin. Die bewarea is 2...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3512 is op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dis 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en 'n ryk voëllewe, asook doendinge vir die hele gesin. Dié 200 ha-bewarea...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 10307 is in die San Lameer Villa-landgoed en is aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die subtropiese paradys spog met wild, fauna, flora, voëls, en bied iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar-bewarea he...

Vanaf
R2 625
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2914 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wild, fauna, flora en 'n ryk voëllewe - ideaal vir 'n gesinsvakansie. Dis 'n 200 ha-natuurbewar...

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 1909 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie subtropiese paradys is ryk met wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200-hektaar nat...

Vanaf
R2 625
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2827 is op die San Lameer Landgoed geleë. Dié landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls. Dit bied iets vir die hele gesin. Dié 200 hekt...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 10429 is op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die landgoed is 'n 200-hek...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR900
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2200 is op die San Lameer-landgoed. Dis aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en is 'n suntropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls. Die natuurbewarea van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampi...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR2 700
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 3407 is 'n gerieflike gemeubileerde huisie met slaapplek vir 8 gaste. Dit is in 'n stil area van San Lameer Gholflandgoed, naby die rivier. Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 3 s...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R960
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer 3403 San Lameer 3403 is 'n selfsorgvilla op die gewilde San Lameer Landgoed. Gaste het toegang tot al die geriewe en besienswaardighede op die landgoed. Dié villa het lugversorging, slaapplek vir 7 en b...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 1927 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied ietsie vir elke lid van die gesin. Die bewarea waarop dit geleë is...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2608 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Hierdie subtropiese paradys is ryk aan wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200-hektaar natuurbewarea s...

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 10418 is in die San Lameer Landgoed geleë. Dié subtropiese paradys met fauna, flora en voëls aan die Suidkus van KwaZulu-Natal bied iets vir die hele gesin om te geniet. Die 200 ha-natuurbewarea ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Sanlameer

Villa 3106 is 'n volledige gemeubileerde selfsorghuis met 3 slaapkamers in Sanlameer en bied luukse akkommodasie. Die villa bestaan uit 3 volledig gemeubileerde slaapkamers. Een slaapkamer met 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R2 625
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2809 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die 200 hektaar-bewarea waarop...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2408 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die 200 hektaar-bewarea waarop...

Vanaf
R3 258
per nag, vir 2 mense
Hotel in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Resort Hotel & Spa is in die ikoniese San Lameer-landgoed naby Southbroom in KwaZulu-Natal geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe en be...

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 10301 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir die hele gesin. Dié 200-hektaar bewarea spog met ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60

Welkom by die Sanlameer akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za