Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Addo (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (31)
B&Bs (7)
Wildsplase (7)
Hotelle (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Selbourne

4.3 / 5  
volgens 64 resensies
Lees regte resensies van Selbourne van 64 geverifieerde gaste.
Indien jy Selbourne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Selbourne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Selbourne selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Selbourne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Selbourne Selfsorg-eenhede

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Addo Elephant Park, Selbourne

River Front Estate bied selfsorg-eenhede op 'n plaas wat in privaat besit is en aan die oewer van die Sondagsrivier in Addo geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die verblyf by R...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Addo Elephant Park, Selbourne

Witkrantz Manor is in die klein Slagboomvallei en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige boomryke atmosfeer. Verblyf is beskikbaar in 'n gastehuis met plek vir 10, in 'n Boshuisie vir 4, karavane wat plek h...

Vanaf
R2 340
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Sunland, Selbourne

Klein Plekkie Self-catering Accommodation is op die oewer van 'n dam op 'n sitrusplaas in Sunland, sowat 15 minute vanaf die Addo Olifantpark se hoofhek. Die huis is ideaal vir 'n groep wat op soek is na 'n wegbreek...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kirkwood, Selbourne

Arbeidsadel bied selfsorgverblyf in pragtige kothuise in die dorpie Kirkwood. Dis ideaal geleë vir gaste wat op soek is na privaat en bekostigbare gehalteverblyf. Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede. Wilg...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunland, Selbourne

Avoca River Cabins is in die pragtige Sondagsriviervallei sowat 20 minute van die Addo-olifantpark af. Sitrusvrugte en rose word in dié vallei verbou en gekweek en dit is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbe...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sunland, Selbourne

Summerville Place bied verblyf in 'n rustige selfsorgkothuis op 'n sitrusplaas in die Sondagsriviervallei. Die plaas is sowat 15 min vanaf Kirkwood en 20 min se ry vanaf die Addo Olifant Nasionale Park. Dié kothui...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Addo Elephant Park, Selbourne

Addo Self Catering is 'n plaashuis in die hartjie van Addo en die Sondagsriviervallei en is ideaal vir 'n naweek- of weeksdagwegbreek net 12 km van die Addo Olifantpark se hoofhek af. Dit is binne loopafstand van wi...

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Addo Elephant Park, Selbourne

Die SANParks Addo Rest Camp is die gewildste hoofkamp van die park en dit bied 'n verskeidenheid verblyf-eenhede en 'n oorvloed doendinge om besoekers besig te hou. Die eenhede is stapafstand van mekaar af en van a...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 32 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Selbourne

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kirkwood, Greater Addo

Nieshout Cottage is tussen inheemse bome en sitrusboorde in die Sondagsriviervallei geleë. Dié sitrusplaas is 2 km van die dorp Kirkwood af en net 37 km van die bekende Addo-Olifantpark af. Kirkwood het verskeie w...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kirkwood, Greater Addo

Nieshoutkloof Self-catering Farm and Venue is in die hartjie van die Sondagsriviervallei aan die voet van die Rietberg-berg geleë en bied verblyf aan groepe en gesinne, vir diegende met karavane, kampeerders, 4x4-g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Selbourne selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Selbourne akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Selbourne akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]