Geverifieerde Resensie

Sentraal Drakensberge

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sentraal Drakensberge bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 353 resensies.

Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Hill Billy Cottages

"We had a great hike up to the Nandis Falls and loved our visit to Falcon Ridge."

Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Hill Billy Cottages

"Absolutely magnificent. The scenery is amazing."

Estcourt, Sentraal Drakensberge

Old Beacon Hill

"Heerlike eetplekke by nabygeleë gastehuise."

Mooi River, Sentraal Drakensberge

Wild Berry Guest Farm

"Mooirivier is 'n pragtige plek maar die munisipaliteit sal iets moet doen omtrent die strate."

Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Hill Billy Cottages

"Dit is die mooiste vallei in die wêreld. 'n Skoonheid wat jy nie kan beskryf nie. Eet by die plaaslike koffiewinkel, gesels met die plaaslike mense, leer die vallei ken. Dis enig in sy soort en as dit in jou bloed is, kom jy terug en terug. "

Estcourt, Sentraal Drakensberge

At Home B&B

"Goeie ligging vir besoek aan Drakensberge"

Winterton, Sentraal Drakensberge

Drakensview Self Catering

"Winterton self het nie baie om te sien nie. Die omliggende omgewing is egter regtig baie mooi!"

Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Birdsong Cottages Nr 9

"Beautiful area with lots to do. Despite the rain and grey weather we had a lovely time and would love to come back."

Estcourt, Sentraal Drakensberge

Old Beacon Hill

"Estcourt self is nou nie eintlik iets nie, maar die omgewing het baie mooi en lekker plekke."

Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Acorn Cottages

"Heel mooie landschappen en prima omgeving om te hiken en fietsen. Ondanks de regen te weinig water om te raften."

Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Birdsong Cottages Nr 9

"Het al verskeie male in die omgewing vakansie gehou, en dit baie verfrissend beleef. Ideale omgewing om na besige jaar weg te kom en weer vars asem te skep in pragtige natuur. "

Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Acorn Cottages

"Hier is soveel aktiwiteite dat ses dae heeltemal te min was om by alles uit te kom."

Estcourt, Sentraal Drakensberge

Old Beacon Hill

"Die area is vreeslik mooi."

Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Berghaven Cottages

"Een van die juwele in die Drakensberge."

Estcourt, Sentraal Drakensberge

Old Beacon Hill

"Die ideale plek waar die person wat in die geskiedenis belangstel baie het om te sien."

Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Vultures View

"A couple more unique shops would be lovely"

Mooi River, Sentraal Drakensberge

Wynnholme Stud

"Dis 'n pragtige bestemming om te besoek. Ek gaan weer Oktober vakansie die area besoek. 'n Naweek is net te kort gewees."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 353
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem