Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2537 resensies.
"Lekker vakansietyd of net ’n naweek se kuier. Die mense weet van ¦n goeie kuier. Baie nice."
"We love Jeffreys Bay but local government needs to pull thumbs out of their backsides and do something about the horrendous condition of the roads in and around Jeffreys Bay (the whole of the Eastern Cape in fact). We're from the Western Cape and issues such as this are addressed here."
"Net jammer hulle kraanwater is nie op standaard nie. Dit is te brak 'n mens kan dit nie drink nie."
"We enjoyed ourselves outside of the building. Port Alfred is a beautiful place."
"I fell in love with this part of South Africa during my stay."
"Jeffreybaai het die heerlikste restaurant, en het die fantastiese vakansiedorp gevoel."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Angels Rest"Voel nie baie veilig in sekere dele van die dorp nie. Maar dit is 'n probleem by al die plekke en nie by PE alleen nie."
"Port Alfred is a very quiet and beautiful place and this makes it a holiday destination for a couple."
"J-Bay has an awesome restaurant called Kitchen Windows that was recommended by our hosts. It was a pleasant experience, excellent food, atmosphere and hosting."
"Ideale vakansiedorp, pragtige kuierplekke met natuurlik van die wêreld se beste branderplankgolwe."
"Kan nog baie uitbrei nie, die informele nedersetting naby die vakansiehuise mag dalk negatiewe impak het."