Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2537 resensies.
"If you want a relaxed seaside holiday in a gorgeous little town, this is your place. If you need the highlife, I'd say it's not for you. Relax and unwind, walk, swim, fish. Good eateries in town. Lovely, friendly people too. What is extra nice is that there are other towns reasonably close and you can explore those if you need more than sun, sea and sand. Plenty of interesting little shops around too, but there are not big malls and nightclubs! Great place."
"Dis waar ons roots lê. Ek sal enige tyd weer daar wil gaan vakansie hou. Saam my sussie het ons ons kinderdae beleef."
"Baie mooi strand en strandmeer. Baie mooi natuurskoon en die dorp se mense is werklik baie vriendelik. Het baie veilig daar gevoel. Weet nie of daar genoeg fasiliteite vir mense met kinders is nie. Laasgenoemde was nie vir ons ’n probleem nie, maar ons kon ver gaan stap sonder enige bekommernis."
"Port Alfred is ’n lekker ontspannende en rustige dorp vir vakansie of vir ’n naweek weg te breek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Heath Villa"Quiet and clean city. Love the place, but the wind ..."
"Cape St Francis is breathtakingly beautiful, with big white beaches ideal for a summer holiday. The unspoiled nature reserve brings calm and quiet to the area. I would recommend Cape St Francis as a holiday destination."
Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus
Bartholomew's Loft"I really love Grahamstown, but I think it has become somewhat rundown and badly run, which is sad."
"Baie mooi plek. Het nie so lekker deur die dorp gegaan nie omdat ons rede vir daar wees begrafnis was so ons was heeldag op die plaas gewees. Dis hoekom ons weer wil gaan om te kuier. My kollega beplan om daar huis te koop eintlik."
"Daar moet besef word dat 'n besoek aan die area werklik beperkte geriewe het en bied en met die regte gesindheid en ingesteldheid beleef 'n mens rustigheid, weg van die stad se onpersoonlikheid en gejaag."
"Klein genoeg om te rus en bedrywig genoeg met markte en eetplekke vir reënerige of winderige dae."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Schoenmakerskop Apartments"Iets van alles om te doen in Gqeberha. "
"Pragtige dorp met die mooiste privaat hawe. Gaan eet gerus vars calamari en vis by Chokka Block op die hawe en kyk hoe kom haal die otters vroegaand vir hulle vis."