Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Springerbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Springerbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springerbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springer Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Springerbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Springerbaai

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Redhouse Garden Flat is 'n gerieflike selfsorgtuinwoonstel vir 2 volwassenes en 2 kinders in Danabaai, net 1,1 km van Danabaai se tweede strand af. Dié tuinwoonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n ...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

The Courtyard bied ontspannende selfsorgverblyf in Danabaai, 'n bewarea. Gaste kan tussen 2 woonstelle met slaapplek vir tussen 3 en 4 gaste kies. Die woonstel met slaapplek vir 4 gaste beskik oor 1 slaapkamer met...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Ben's Place is 'n selfsorghuis na aan die strand in Danabaai, digby Mosselbaai. Dis ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte, naby verskeie doendinge. Die woonstel het 2 slaap...

Vanaf
R2 175
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

32 Nerina is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusreservaat Danabaai, naby Mosselbaai. Die huis is naby die strand, winkelsentrums en restaurante. Daar is slaapplek vir 6 gaste en die eenheid beskik oor 2 slaapkame...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Danabaai, Mosselbaai

Beth-El bied verblyf in 'n selfsorghuis met slaapplek vir 5 gaste in Danabaai. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 ...

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

T & H Sauer Guest House bied selfsorg-eenhede in Danabaai. Ons 3 selfsorgeenhede, Protea, Pincushion en Erica, het hul eie ingange. Gaste kan ook Protea en Pincushion saam bespreek vir 'n groter groep of familie. ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Danabaai, Mosselbaai

All Seaview is 'n ruim gesinsvakansiehuis vir 6 volwassenes in Danabaai, Mosselbaai, en dit bied 'n panoramiese see-uitsig. Die huis is gerieflik ingerig en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis, eetarea, ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

C-Breeze is in Danabaai, Mosselbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 'n huis me...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Apartment on the Dune is ’n pragtige seefront-selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel en is op ’n duin in Danabaai, 12 km vanaf Mosselbaai se middedorp. Die perseel is net ’n straat van die strand af, in ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Altelekker by die See is 'n selfsorgwoonstel in Danabaai, Mosselbaai, 1,2 km van Danabaai se strand en 10 km vanaf die bekende Diaz- en ATKV Hartenbos-strand. Bewonder die prag van die Tuinroete, een van die gewilds...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Ferrox bied selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n stil deel van die Danabaai-bewarea in Mosselbaai in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Lekke by die See is in 'n selfsorg-houthuis in Danabaai met slaapplek vir 6 gaste. Die eienaars bly op die boonste verdieping. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met ...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

The Pelgrims Rest is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste in Danabaai. Dié woonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, wat 'n dubbelbed en 'n stapelbed het. Daar is 'n en...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mosselbaai, Danabaai

Classical View se ligging op 'n heuwel bied onbeperkte uitsigte oor die Indiese Oseaan en maak dit 'n perfekte vakansiebestemming. Een van Suid-Afrika se mooiste, ongerepte strande is net 5 minute se stap van Classi...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Vakansie Woonstel is sowat 2 km van die strand af in Danabaai en het slaapplek vir 6 gaste. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

@ Splash is in Danabaai, Mosselbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en he...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Villa Chante bied gesinsvriendelike selfsorgverblyf en gasvryheid in die rustige omgewing van die Danabaai Bewarea, net 9 km vanaf Mosselbaai se hartjie. Villa Chanté is gebou op die rand van 'n vallei waar jy 'n u...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

View on 42 bied gerieflike selfsorgverblyf in Danabaai en is 1 km van die strand af. Gaste kan tussen Aloe met slaapplek vir 4 gaste en Protea en Fynbos met slaapplek vir 2 gaste elk kies. Die eenhede is op die gro...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Sieniesee is in Danabaai, Mosselbaai geleë en bied 'n gerieflike woonstel, ideaal vir 'n gesin. Daar is verskeie winkels, restaurante, besienswaardighede en doendinge in die omgewing. Die strand is net 'n klein ent...

20% af Aanbod!
VanafR900
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Is Ours Holiday Accommodation is in Danabaai, Mosselbaai op die Tuinroete geleë met 'n wonderlike uitsig oor die Indiese Oseaan en omgewing. Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorg-eenhede. Die Aldré Penthouse, To C-...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 4 - Wys 61 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za