Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (130)
B&Bs (14)
Wildsplase (10)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (98)

Resensies van St Lucia

4.6 / 5  
volgens 178 resensies
Lees regte resensies van St Lucia van 178 geverifieerde gaste.
Indien jy St Lucia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in St Lucia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Lucia B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Lucia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Lucia B&Bs

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia

St Lucia Livingston Lodge is in St. Lucia aan KwaZulu-Natal se Olifantkus geleë. Verblyf word in 6 gastesuites gebied en elke suite het slaapplek vir 2 volwassenes. Elke kamer het ‘n dubbelbed of koninggrootte-...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, St Lucia

Maputalnd Gastehuis is in die hartjie van St. Lucia geleë, wat deel is van die iSimagaliso Vleilandpark. Die instansie bied 6 slaapkamers met direkte toegang na die rustige en tropiese tuin en die sprankelende sw...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, St Lucia

Whalesong Guest House is aan die Olifantkus, in die hartjie van die eksklusiewe St. Lucia Wêrelderfenisgebied. Die gastehuis streef daarna om so omgewingsvriendelik as moontlik en in lyn met die plaaslike omgewing ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, St Lucia

Forest Lodge is 'n nuwe, luukse lodge in 'n natuurlike woud in St. Lucia, iSimangaliso-wêrelderfenisgebied. Die argitektoniese eienskappe is deur die hele gebou sigbaar en Forest Lodge het 'n moderne en kontemporê...

10% af Weeksdae!
VanafR1 040
R936
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, St Lucia

Marlin Lodge is in die rustige, tropiese dorp St. Lucia in KwaZulu-Natal geleë. St Lucia is op die oewer van die St. Lucia-riviermonding, en is uniek aangesien dit heeltemal omring is deur die iSimangaliso Vleiland...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag, vir 1
B&B in St Lucia Estuary, St Lucia

St. Lucia Wetlands-gastehuis lê in die rustige dorpie St. Lucia, weggesteek tussen die warm Indiese Oseaan en die St. Lucia-meer. Die elegante, private goed toegeruste ruim slaapkamers is met aandag aan detail vers...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, St Lucia

Turaco Bed & Breakfast is in St. Lucia, KwaZulu-Natal en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die gasteh...

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, St Lucia

Turtle Bay Lodge is in die pragtige dorpie, St. Lucia, aan KwaZulu-Natal se kus geleë en bied die ideale strand- en boswegbreek. Dit het 'n swembad en 'n skemerkelkiekroeg. Verblyf is beskikbaar in 7 slaapkamers....

Vanaf
R2 784
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, St Lucia

Kwalucia Private Safari Retreat skuil in St. Lucia in 'n Wêrelderfenisgebied. Dié instansie beskik oor 4 eksklusiewe en suite-kamers met 'n Afrika-styl en privaat stoepe wat lei na 'n tropiese tuin. Elke suite be...

20% af Aanbod!
VanafR1 540
R1 232
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, St Lucia

St Lucia Kingfisher Lodge bied B&B-verblyf aan die oewer van die pragtige St Lucia-meer in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na bekoorlike verblyf in 'n rustige omgewing ver van die gedruis van d...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die St Lucia B&Bs blad - loer bietjie na ons wye versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele St Lucia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte St Lucia akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]