Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (133)
B&Bs (15)
Wildsplase (10)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (99)

Resensies van St Lucia

4.6 / 5  
volgens 152 resensies
Lees regte resensies van St Lucia van 152 geverifieerde gaste.
Indien jy St Lucia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in St Lucia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Lucia selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Lucia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Lucia Selfsorg-eenhede

97 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units is aan die Noordkus van KwaZulu-Natal in die dorpie St. Lucia geleë. Ons bied gehalte-selfsorgverblyf en die eenhede is gerieflik naby verskeie winkels, restaurante en ander g...

Voorkeurvennoot
20% af Laaste Kans!
VanafR1 050
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

"Ingwenya" is afgelei van die Zulu-woord vir krokodil. Dit was heeltemal logies om 'n naam te kies wat inheems is aan Zululand vir hierdie Wêrelderfenisgebied, die éérste een in Suid-Afrika. Ingwenya Lodge is aan...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Villa Mia 11 St Lucia is 'n selfsorgwoonstel wat in St Lucia, 'n dorpie in KwaZulu-Natal geleë is. Die woonstel is stapafstand van verskeie restaurante, winkels en ander geriewe. Die woonstel beskik oor 2 slaapka...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

34 The Bridge is 'n selfsorgwoonstel in die The Bridge-kompleks in St. Lucia. Dis naby die strand, St. Lucia-riviermond, winkels en restaurante. Dié woonstel het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badka...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Villa Mia 12 is 'n selfsorg-eenheid in die hoofstraat van Saint Lucia, KwaZulu-Natal. Dié woonstel is loopafstand vanaf verskeie restaurante, winkels en ander geriewe. Die eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapp...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation is in St. Lucia en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid is me...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

54 The Bridge is 'n gerieflike selfsorg-woonstel met 3 slaapkamers op die tweede verdieping in The Bridge Holiday Resort, 'n kompleks in St Lucia aan die oewer van die St Lucia-riviermond. Elke woonstel het slaapp...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

9 The Bridge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die onderste verdieping in 'n veilige kompleks in St Lucia. Dié kompleks is aan die oewer van die St Lucia-riviermond geleë. Dié woons...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

La Dolce Vita 3 is 'n selfsorghuis met 3 kamers in die La Dolce Vita-kompleks in St. Lucia. Die ligging bied toegang tot die R618, N2, strande, winkels en restaurante. Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3...

10% af Winteraanbod!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

62 The Bridge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die grondvloer in 'n veilige kompleks in St Lucia. Die kompleks is aan die oewer van St Lucia se riviermonding geleë. Dié smaakvol vers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die St Lucia selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele St Lucia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte St Lucia akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za