Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (516)
B&Bs (10)
Lodges (3)
Hotelle (30)
Gastehuise (31)
Selfsorg-eenhede (442)

Resensies van Stadskern

4.4 / 5  
volgens 174 resensies
Lees regte resensies van Stadskern van 174 geverifieerde gaste.
Indien jy Stadskern besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stadskern.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stadskern akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as City Bowl Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stadskern Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Four Seasons Woonstel is in 'n veilige kompleks in Kaapstad se middestad geleë en bied 'n uitsig op Tafelberg en oor die stad. Dié moderne oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind teen 'n bykom...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Waterkant, Stadskern

De Waterkant Village is 'n kleurvolle en unieke versameling bekoorlike kothuisies. Die kothuisies spog met 'n Europese invloed en is semi-losstaande. Die keisteenstraatjies wat deur hulle loop dateer uit die 1760's....

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Modern Designer Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou die Kaapse middestad geleë. Die gebou is naby 'n talle sakegeriewe, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel op die negende verdieping...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Stadskern

Cascades Fresh and Lovely Views is onlangs opgeknap en is in 'n veilige gebou in 'n lewendige woonbuurt. Vanaf die straat word die hoofingang gebruik (gebruik die interkom). Die woonstel is op die sesde verdieping e...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Stadskern

92 Loader Street is 'n pragtige tweeslaapkamerkothuis wat oor die hawe en Tafelberg uitkyk en 'n dubbelbed met fantastiese katoenlinne, 2 dubbelkamers met hul eie badkamers, 2 badkamers, kombuis, sitkamer en eetkame...

Vanaf
R1 399
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strandgebied, Stadskern

Dié weelderige woonstelblok is ideaal geleë op die randjie van die V&A Waterfront binne die omtrek van die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum. Dit bied 'n 360°-uitsig oor die Moederstad se beste besienswa...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Stadskern

Portswood Mews 3 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Dis ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na huislike verblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe. Die woonstel is op...

Vanaf
R922
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Stadskern

Hillside Heights 503 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die kosmopolitiese Groenpunt. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby al die aksie. Die woonstel is op die vyfde...

Vanaf
R899
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Dajovise Collection Apartments 4 is 'n selfsorgwoonstel met 'n pragtige ligging oorkant die Kompanjiestuin in Kaapstad. Die St Martini Gardens-gebou is bekend vir uitstekende sekuriteit en is naby 'n hele rits ambas...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront, Stadskern

AM 408 Kylemore is 'n smaakvol versierde woonstel in die V&A Waterfront se marina. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby die hawe en ander besienswaardighede in Kaapstad. Die wo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Stadskern akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za