Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Stellenridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stellenridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stellenridge Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Stellenridge

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Flamingo Close bied 3 moderne woonstelle in Rosendal, Bellville. Elke woonstel het 'n privaat ingang en is heeltemal privaat. Zebra Place is geskik vir 3 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n s...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Bellville, Wes-Kaap

Sontyger Guesthouse is sentraal geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad met maklike toegang tot die N1. Die gastehuis is stapafstand van die Tygervallei Winkelsentrum, Bellville Velodrome en Virgin Active Gi...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in East Rock, Wes-Kaap

The Green Room Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenheid wat in Stellenberg, Durbanville, naby die N1 en R300 geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Hierd...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

10 on Gillian Selfsorg is in 'n stil woonbuurt tussen Bellville en Durbanville geleë. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met DStv. Die en suite-b...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR725
R653
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Jonadstay is 'n selfsorgwoonstel in Oakdale waar vriendskappe gebou word. U opvolgbespreking is ons visie. Ons doel is om gaste privaatheid te bied, terwyl hulle gasvryheid ervaar. Die woonstel het 'n slaapkamer me...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R695
per nag, vir 1
Selfsorg in Eversdal, Wes-Kaap

Lindy van Niekerk Art & Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis is in 'n rustige woonbuurt in die Kaapse voorstad Durbanville geleë. Die huis het die ideale ligging naby die middestad, wynplase en winkelsentrums. ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eversdal, Wes-Kaap

Evertsdal Guesthouse is 18 jaar gelede gestig in 'n stil en sentrale woonbuurt Eversdal, Durbanville. Dié erf is meer as 1 hektaar groot en verblyf bestaan uit 6 huise en 32 kamers. Die huise kyk uit oor die groen ...

Vanaf
R1 930
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenridge, Wes-Kaap

DCS Self-Catering is 'n ruim woonstel met moderne afwerkings wat in Durbanville geleë is, net 300 m vanaf Tygervallei Winkelsentrum. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad en is naby a...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenberg, Wes-Kaap

Werk & Speel is in Stellenberg, Durbanville geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers, gesinne of vakansiegangers. Dis naby talle winkels en restaurante, asook gewilde wynroetes, ander doendinge en besiens...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

80 Kendal Guest House in Eversdal, Kaapstad, bied oordeelkundige sakereisigers en vakansiegangers bekostigbare, luukse verblyf in 'n stil en veilige omgewing. Die hoofhuis het 4 ruim dubbelkamers, 2 volledige badk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]