Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (93)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (86)

Resensies van Still Bay West

4.7 / 5  
volgens 169 resensies
Lees regte resensies van Still Bay West van 169 geverifieerde gaste.
Indien jy Still Bay West besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Still Bay West.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Still Bay West akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Still Bay West Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Harmonie 15 bied gehalteverblyf in Stilbaai vir 'n familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf word in die hoofhuis en 'n semi-losst...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Proteastraat 6 HL27 is 'n lieflike vakansiehuis in die kusdorp Stilbaai. Die dorp is aan die Goukourivier se oewer geleë en spog met lang strande, 'n riviermonding en 'n rits marine- en voëlspesies. Verblyf word ...

20% af Aanbod!
VanafR400
R320
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stilbaai-Wes

Seesterkloof720 is in die pragtige dorp Stilbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle huis wat per kamer verhuur word. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besien...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Stilbaai lê aan Suid-Afrika se Suidkus en staan bekend as die Baai van die Slapende Skoonheid. Dié rustige kusdorpie sal jou betower op 'n manier wat nie in woorde beskryf kan word nie - of jy nou vakansie hou of ...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Papillon is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir 6 gaste in Stilbaai-Wes. Die grondvloer-eenheid is net 100 m van die riviermond en strand af, en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Vermaak-Likheid is 'n selfsorgkothuis langsaan die hoofhuis. Dit is net 'n klipgooi weg van die Goukourivier wat uitmond in die warm Indiese Oseaan. Hierdie riviermonding is slegs oop wanneer die gety hoog genoeg is...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Merlot La Mer is in die Stilbaai-gholflandgoed geleë en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dit beskik oor 2 eenhede en kan afsonderlik of as 'n geh...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Bosbokduin Cottages - Michelle's Beach House is in die Bosbokduin Natuurreservaat, sowat 2 km buite die dorpie Silbaai op die Jongensfonteinpad, geleë. Dié kothuis is aan die buitewyke van die dorp geleë en bied ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Sea La Vie is 'n gerieflike, knus woonstel in Stilbaai. Die eenheid is vas aan die eienaar se huis, maar gaste het hul eie privaat ingang. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n du...

Vanaf
R900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Bed on Nautilus is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Stilbaai. Dié dorp is op die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, 'n riviermond en 'n verskeidenheid van see- en voëllewe. Dié ruim 2-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za