Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
Hotelle (2)
Selfsorg-eenhede (17)
Indien jy Strandgebied besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Strandgebied.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strandgebied akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Foreshore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strandgebied Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Strandgebied

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Studio Hyde Park is 'n luukse, moderne woonstel wat al die fynere dinge omvat en 'n weelderige ervaring bied. Dit is sentraal geleë en pragtig ingerig met alles wat jy sou verwag in 'n groter woonstel. Die woonste...

Vanaf
R740
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Diplomat 123 by CTHA is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van die Kaapse middestad. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie wat steeds naby aan verskeie doendin...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

116 The Diplomat is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in Kaapstad se middestad - ’n area wat altyd besig is as gevolg van sake-aktiwiteite, sosiale gebeure en nagtelike uitstappies. Met verskeie koffiewinkels, restaur...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Arno's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Foreshore, Kaapstad. Dis naby KIKS, die Kunstekaap-teater en verskeie vermaak en sakegeriewe in die middestad. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkame...

10% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 125
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Fountains 910A is ’n ruim selfsorgwoonstel op die negende verdieping van die Fountains Hotel in Kaapstad se middestad. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamer en ’n oop...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Siobhan's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Foreshore in Kaapstad. Die gebou is naby KIKS en verskeie ander ontspannings- en sakegeriewe in die middestad geleë. Dié woonstel is op die el...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

The Fountains 1105 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige gebou in die Kaapse middestad geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe. Die woonstel is op...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Fountains 1104 is in Kaapstad se middestad geleë en dit is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die 11de verdieping. Dit kyk oor die stad, hawe en Tafelberg. Die kamers is gerieflik ingerig en beskik elkeen oor 'n dubbel...

Vanaf
R2 890
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Fountains Hotel and Conference Centre is geleë in die onderdorp van Kaapstad, binne loopafstand van die stad se menige besienswaardighede, en bied die al die dienste en fasiliteite wat jy sal verwag van 'n hotel in...

Vanaf
R1 085
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Fountain Suite 901 by CTHA is ’n selfsorgwoonstel in die Fountains Hotel in Kaapstad se middestad. Dié gebou is ideaal naby verskeie besienswaardighede in en rondom die middestad geleë. Hierdie smaakvol versier...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Strandgebied akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za