Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
Hotelle (2)
Selfsorg-eenhede (17)
Indien jy Strandgebied besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Strandgebied.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strandgebied akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Foreshore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strandgebied Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Strandgebied

Thirty Keys Hotel bied gerieflike verblyf in 'n eko-vriendelike hotel in Pier Place in die hartjie van Kaapstad se besige middestad. Dié hotel het kurk-vloerteëls, handgemaakte bamboesmeubels en dubbelglas wat ger...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront, Strandgebied

Canal Quays is op die watervoor geleë tussen die KIKS en die Waterfront. Dié ruim woonstel is goed ingerig en volledig toegerus met al die geriewe wat gaste vir kort- of langtermynverblyf kan nodig kry in Kaapstad...

Vanaf
R898
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Strandgebied

Charming Onyx by CTHA is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n hotel in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë oorkant die KIKS en naby restaurante, winkels en ander besighede en ontspanningsgeriewe. Die wo...

Vanaf
R816
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Strandgebied

Chic Onyx by CTHA is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n hotel in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal net oorkant die CTICC en net om die hoek van verskeie restaurante, winkels en ander plekke van belang. Di...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Strandgebied

Diplomat 115 is 'n selfsorgwoonstel in die sentrale sakedistrik van Stad Kaapstad. Die verblyf is op die 11de vloer van 'n woonstelblok in die Tulbagh Square geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansieganger...

Vanaf
R2 120
per nag, vir 2 mense
Hotel in Strandgebied

aha Harbour Bridge Hotel & Suites is ideaal geleë naby die V&A Waterfront naby die KIKS. Die moderne hotel bied die ideale verblyf vir vakansiegangers of sakelui. Dit is net 'n twee minuut stap van die KIKS af, me...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in V & A Waterfront, Strandgebied

501 Canal Quays bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n moderne, ikoniese woonstelblok in die hartjie van Kaapstad. Die woonstel is naby die Kaapstad Internasionale Konferensiesentru...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strandgebied

Harbour Bridge Suite 001 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou naby Kaapstad se hawe. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Die woo...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strandgebied

Harbour Bridge Penthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel naby die KIKS in Kaapstad. Die woonstelblok het 'n dakswembad met 'n sondek en 'n uitsig oor die hawe en i...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Strandgebied

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

City Gem is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel in die Hyde Park-woonstelkompleks in die middestad. Dis stapafstand vanaf die V&A Waterfront en die KIKS. Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Strandgebied akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za