Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Suid-Kaap

4.2 / 5  
volgens 66 resensies
Lees regte resensies van Suid-Kaap van 66 geverifieerde gaste.
Indien jy Suid-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Suid-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suid-Kaap selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Cape Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suid-Kaap Selfsorg-eenhede

21 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suid-Kaap

Marthinusberg Mountain Escape het 2 basiese selfsorg-eenhede wat sowat 10 km suidoos vanaf Uniondale geleë is. Uniondale is 'n bekoorlike plattelandse dorpie op die Klein Karoo se Roete 62, net van die Tuinroete af...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn is enige bergfietsryer en natuurliefhebber se droombestemming. Die verblyf is op 'n plaas, halfpad tussen George en Oudtshoorn geleë en bied 'n egte Klein-Karoo-ervaring op die Tuinro...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suid-Kaap

Bo Kouga Mountain Retreat skuil in die Kouga-bergreeks in die Wes-Kaap en is perfek vir diegene wat wil wegbreek uit die stad se geroesemoes. Bo Kouga Mountain Retreat is ideaal geleë tussen die Tuinroete, die R62 ...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie is op 'n werkende plaas geleë wat slegs 8 km van Uniondale af is. Verblyf word aangebied in 4 selfsorgkothuise. Al die eenhede het 'n privaat ingang en 'n stoep met buitelugmeu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 520
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Die Ou Meul Gastehuis is 'n pragtige plaashuis op 'n skilderagtige appelplaas in die Langkloofvallei, naby Noll. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die plaasdam en omliggende berge. Dis die ideale vakansiebestemmin...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suid-Kaap

Paardekloof Plaas bied selfsorgverblyf op 'n werkende skaapplaas in Barandas, 30 km vanaf Uniondale, 60 km vanaf Willowmore en 54 km vanaf De Rust. Dit is maklik bereikbaar vanaf die R341 tussen Willowmore en Oudtsh...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Suid-Kaap

Blue Hill Escape bied selfsorgverblyf in Blue Hill-natuurreservaat wat 2200 hektaar groot is. Dis 'n CapeNature Stewardship-terrein en bied 'n rustige wegbreekplek van die besige stad. Verblyf by Blue Hill Escape ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suid-Kaap

Shanzeley Guest House is op 'n prentjiemooi plaas tussen die Outeniekwa- en Kammanassieberge geleë en bied selfsorgverblyf met 'n outentieke plaasgevoel. Die gastehuis is langs die R62 geleë en ideaal vir gaste w...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Kleinerivier Cottages is 2 selfsorg-eenhede op 'n werkende plaas wat geleë is tussen die Outeniekwa- en Kammanassieberge net anderkant die R62. Dit is perfek vir gaste wat opsoek is na 'n rustige wegbreekplek met l...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suid-Kaap

Fonteintjie is in die Bo-Langkloof in die De Vlugt-vallei geleë en bied gaste verblyf in selfsorg-eenhede aan. Gaste kan enige van die 5 huise bespreek: Eenboom, 90 Grade, Skewes en Kliphuis wat elkeen slaapplek v...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suid-Kaap

Die Beloofde Land is op 'n plaas naby Uniondale geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Daar is 3 losstaande eenhede op die plaas. Die Keurboom is op 'n krans geleë met 'n uitsig oor die L...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Hillside Guest Farm word deur die Swartberge en Outeniekwaberge omring en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste op 'n plaas. Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelslaapbanke en die privaat badkamer he...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suid-Kaap

Belle-Vue Farm Accommodation & Tours skuil tussen die prentjiemooi berge en vrugteboorde van die Langkloof in die Wes-Kaap langs die R62 en is net 15 minute se ry van Uniondale af, 'n dorpie wat bekend is vir sy ber...

Vanaf
R368
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Eagle Falls Country Lodge is in Uniondale geleë. Gaste kan lekker ontspan of buitelugdoendinge soos voetslaan, abseil, perdritte, snoeker, 4x4, rotsklim, swem in die natuurlike rotspoele en die San-tekeninge verken...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 200
R1 870
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Suid-Kaap

Stille Karoo is op 'n werkende plaas buite Oudtshoorn geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Daar is 2 slaapkamers met '...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Louvain Guest Farm is op 'n plaas in die Bo-Langkloofvallei tussen George en Uniondale in die Wes-Kaap. Louvain bied verblyf in verskillende selfsorgeenhede en 7 en suite-gastekamers wat ideaal is vir troues, sake...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Suid-Kaap

Jacobsdal is 'n huis wat weggesteek is in die Kammanassie-vallei op 'n plaas sowat 20 km vanaf Dysseldorp. Dis die ideale wegbreek vir 'n groep wat deur natuurskoon en verskeie wildspesies omring wil word. Die hui...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Toorwaterpoort Guestfarm bied lieflike verblyf aan 6 gaste op 'n stil en rustige Karooplaas in die Uniondale area. Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, eetarea, sitkamer en 'n binnebraai. ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Huisie Ommie Hoek is 'n ten volle gemeubileerde, losstaande tweeslaapkamerkothuis in 'n stil straat weg van die hoofstraat af in Uniondale. Uniondale is 'n klein plattelandse dorpie in die Wes-Kaapprovinsie by die w...

Vanaf
R724
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Baviaans Wes Guest House is op 'n plaas ongeveer 30 km van Uniondale af in die rigting van Willowmore en Baviaanskloof, 'n Wêrelderfenisgebied. Dié gastehuis bied 'n tipiese Suid-Afrikaanse vakansie-ervaring. Ba...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za