Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Simonstad (58)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (696)
B&Bs (34)
Wildsplase (2)
Hotelle (11)
Gastehuise (71)
Selfsorg-eenhede (578)

Resensies van Suidelike Skiereiland

4.6 / 5  
volgens 693 resensies
Lees regte resensies van Suidelike Skiereiland van 693 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidelike Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suidelike Skiereiland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Skiereiland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Peninsula Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidelike Skiereiland Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Suidelike Skiereiland

Nova Place is in Constantiavallei in Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of 2 vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. Die woon...

Vanaf
R425
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Murdock Valley, Suidelike Skiereiland

Beaches and Mountains bied verblyf in 'n residensiële area in Murdock Valley, Simonstad met 'n asemrowende uitsig oor die see en op die berg. Die eenheid is 1,5 km vanaf die strand, 2,5 km vanaf die afrikapikkewynk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Suidelike Skiereiland

Blue Roof Bungalow is ’n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom is, aan die berghang van die prentjiemooi Vishoek met uitsigte oor die vallei, op die berge en oor Valsbaai. Die perseel is baie privaat, goe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R936
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Froggy Farm, Suidelike Skiereiland

Froggy on the Bay bied gerieflike verblyf in 'n sakpas, byderwetse wooneenheid teen die berg met 'n uitsig oor Valsbaai, Boulders Beach en Simonstad se gholf-baan. Dit is ideaal vir gesinne, sakereisigers of paartji...

Vanaf
R1 499
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Skiereiland

The Waves Muizenberg Beachfront is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat noord front op die eerste verdieping van die Empire-gebou in Muizenberg Die lieflike woonstel is ten volle gemeubileer en spog met 'n uitsig op die b...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Suidelike Skiereiland

52 on Fish Hoek is 'n smaakvolle gastehuis in die kusdorpie Vishoek. Dié oudtydse visvang-dorpie is bekend vir sy sandstrande, warm Indiese Oseaan en grotte waar prehistoriese fossiele van mense gevind is. Verblyf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R805
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Suidelike Skiereiland

Seaview Cottage is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die ou Noordhoek met asemrowende uitsigte oor Noordhoek se strand en op die omliggende berge. Die dubbelverdiepingkothuis is op 'n residensiële erf met pr...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Suidelike Skiereiland

Horizon Cottages bied bekostigbare, volledig toegeruste selfsorg-gesinskothuise en romantiese ateljee-styl cabanas in die Noordhoek-vallei. Ons bied 'n rustige, plattelandse leefstyl met 'n kleurvolle dorpie-atmosfe...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 000
R3 200
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Vishoek, Suidelike Skiereiland

Familie Strandhuis bied selfsorgverblyf in 'n huis met slaapplek vir 9 gaste aan die voet van Elsiespiek in Vishoek. Dié dubbelverdiepinghuis is ideaal vir 'n groep of 'n familie en beskik oor 4 slaapkamers. Die h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seaforth, Suidelike Skiereiland

Victory View bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-ateljeewoonstel met sy eie ingang op 'n residensiële perseel waar die eienaar ook woon. Victory View het 'n pragtige ligging bo 'n seiljaghawe in Simonstad met 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Suid Skiereiland akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za