Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
B&Bs (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (28)

Resensies van Sutherland

4.4 / 5  
volgens 422 resensies
Lees regte resensies van Sutherland van 422 geverifieerde gaste.
Indien jy Sutherland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Sutherland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sutherland selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sutherland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sutherland Selfsorg-eenhede

28 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland

Die Stal is 'n selfsorgkothuis in Sutherland in die Noord-Kaap. Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af. Verblyf word in 2 kothuise gebied waarvan Di...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R2 380
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Sutherland

Alien Inn is in Sutherland en bied gehalte-verblyf aan enkel reisigers, paartjies, 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is ideaal vir 'n winterwegbreek as jy wil sneeu kyk of die Suid-Afrikaanse Groot Teleskoop wil bes...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland

The Velvet Olive is geleë in Sutherland in die Noord-Kaap. The Velvet Olive bestaan uit 2 eenhede, 'n kothuis en die hoofhuis. Albei is ten volle toegerus en kan altesaam 10 gaste akkommodeer. Die hoofhuis het 3 ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sutherland

The Artist Cottage is 'n knus selfsorgkothuis vir 5 gaste in die middel van Sutherland. Dié kothuis is in die vroeë 1930's gebou en het 'n tipiese Karoo-styl. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sutherland

Die Heks se Huis: Luna is 'n gesellige kothuis wat in Sutherland geleë is. Dié dorpie is bekend vir van die wêreld se helderste en donkerste nagte, hoofsaaklik omdat dit so afgeleë is en 1 458 m bo seespieël is...

Vanaf
R2 475
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Sutherland

Sterland La Pari Pari is 'n lieflike Victoriaanse huis met slaapplek vir 7 gaste. Dié huis beskik oor 3 kamers: die eerste kamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens, en die derde kam...

Vanaf
R1 625
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Sutherland

Sterland Doekvoet is 'n lieflike oopplan-eenheid in Sutherland. Sterland Doekvoet het 'n dubbelbed, 3 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskas-vriesk...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sutherland

Sterland Skrywershuisie is 'n gerieflike tweeslaapkamerkothuis op die rand van Sutherland. Dié kothuis is ideaal vir 4 mense. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort bevat...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR200
R180
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sutherland

Stofkraal Gasteplaas bied gaste 'n ontspanne wegbreek op 'n skaapplaas net noord van Sutherland, op pad na Williston. Gaste kan die Plaashuis met plek vir 6, die Donkie Kothuis vir 4 of die Tarentaal Kothuis vir 4...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sutherland

Galileo Cottage Sutherland is 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 4 gaste. Die kothuis is 'n regte Karoo-pophuis, gerieflik gemeubileer en in 'n omheinde tuin met 'n privaat ingang geleë. Die kothuis het 'n slaap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sutherland selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Sutherland akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sutherland akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]