Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Joubertina (11)
Krakeelriver (1)
Twee Riviere (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (68)
B&Bs (6)
Wildsplase (6)
Hotelle (3)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (44)

Resensies van Tsitsikamma

4.2 / 5  
volgens 79 resensies
Lees regte resensies van Tsitsikamma van 79 geverifieerde gaste.
Indien jy Tsitsikamma besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Tsitsikamma.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tsitsikamma wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tsitsikamma Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tsitsikamma Wildsplase

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R2 340
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stormsrivier, Tsitsikamma

Misty Mountain Reserve is 230 m bo die ongerepte Tsitsikamma-kuslyn in die Marine-reservaat op die bekende Tuinroete geleë en dit grens aan die Tsitsikamma Nasionale Park. Dit het asemrowende uitsigte oor die Indie...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tsitsikamma

Baviaans Lodge is vir liefhebbers van die natuur, die wildernis en vrede. Baviaans Lodge is die voorste wilderniswegbreek lodge direk op die grens van die Baviaanskloof Wêrelderfenisgebied. Die lodge se afgeleë l...

Vanaf
R399
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Joubertina, Tsitsikamma

@R62 Langklip Estate is op 'n wildsplaas in die skilderagtige Kouga-Wildernisgebied geleë. Ons bied gerieflike safari-tipe akkommodasie en 'n hele rits doendinge vir gaste se genot. Langklip Estate bied 'n wegneeme...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kareedouw, Tsitsikamma

Assegaaibosch Country Lodge bied 'n ongelooflike pakket vir enige natuur- of gesinsvakansie, romantiese wegbreek, sakegeleentheid, troue of funksie. Tussen die welige Tsitsikamme-woude en die uitgestrekte blou Kouga...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stormsrivier, Tsitsikamma

Tsitsikhaya Lodge is in Stormsrivier geleë, aan die voorheuwels van die Tsitsikamma-berge en word omring deur natuurlike woude en fynbos. Verblyf bestaan uit ruim kamers, elkeen met lugversorging en en suite-badk...

Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stormsrivier, Tsitsikamma

Tube 'n Axe Boutique Lodge, Backpackers and Camping is in die hoofstraat van die dorpie Stormsrivier, die spilpunt van toerisme-bedrywighede in die Tsitsikamma-streek. Tube 'n Axe bied geriewe aan tot 70 gaste, asoo...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 72 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Tsitsikamma

Vanaf
R799
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

African Crags Eco-Lodge is in The Crags in die Plettenbergbaai-omgewing geleë wat veral gewild is onder natuur- en diereliefhebbers. Dié lodge bied moderne gerief en uitstekende geriewe in 'n omgewing met besonder...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Die Crags, Tuinroete

Tenikwa Nature Lodge and Family Suites is op dieselfde perseel as die Tenikwa Wildrehabilitasie- en Bewusmakingsentrum in The Crags, Plettebergbaai. Verblyf sluit aandete, ontbyt en sekere doendinge by Tenikwa in. ...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Tamodi Guest Lodge and Stables is geskep deur Lynne en Owen Johnston weens 'n passie vir perde en die manjifieke valleie van die Crags. Hierdie passie word nou weerspieël in 'n pragtige en luukse B&B op die Tuinroe...


Wildsplase binne 100 km vanaf Tsitsikamma

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Plettenbergbaai, Tuinroete

Plett River Lodge bied lieflike verblyf en is reg teen die Bitourivier, slegs 5 km vanaf Plettenbergbaai geleë wat een van die topvakansiebestemmings op die pragtige Wes-Kaapse Tuinroete is. Hierdie lodge bied ve...

Vanaf
R2 580
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Tuinroete, Wes-Kaap

Plettenberg Bay Game Reserve bied Groot 5-safari's en is ideaal geleë langs die gesogte Tuinroete. Dit is 'n rustieke gesinswegbreek of 'n plattelandse Afrika-toevlugsoord. Daar is verskeie verblyfopsies om van t...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Suid-Kaap, Willowmore

Kouga View Game Farm word sedert Februarie 2011 besit deur Gert en Carol Coetzee, wat oorspronklik van Mpumalanga afkomstig is. Die plaas is in die Wes-Kaap, ongeveer 39 km vanaf Uniondale op die N9, en 37 km van Wi...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Plettenbergbaai, Tuinroete

African Array Backpackers Lodge het gastekamers en is in Plettenbergbaai geleë. Die huis is ideaal vir gesinne, groepe, vriende of paartjies wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge op ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Suid-Kaap, Uniondale

Mountain Pastures is in die De Hoop-vallei tussen die Kouga- en Honniballberge, langs die gewilde Roete R62, geleë. Verblyf word aangebied in 6 stylvolle chalets en 'n selfsorg-eenheid genaamd San Valley Lodge. E...

Vanaf
R310
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Willowmore, Karoo

Bhejane Game Reserve is versteek in die prentjiemooi Grootriviervallei. Dit is halfpad tussen Steytlerville en Willowmore, aan die westelike kant van die Oos-Kaap. Die wildreservaat is net noord van die Baviaanskloo...

Vanaf
R150
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Cacadu-distrik, Karoo

Timbila beteken "ritme van die aarde" en dit is juis wat gaste hier kan kom ervaar. Timbila is in die skilderagtige Grootriviervallei tussen twee bergreekse weggesteek. Die Grootrivier is 'n oase vir wilde diere en ...

Vanaf
R2 010
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oesterbaai, Kouga-Omgewing

Hierdie luukse vierster-lodge is in 'n privaat kusreservaat tussen Knysna en Port Elizabeth geleë. Dit is in die malariavrye Oos-Kaap in Suid-Afrika en 'n moet-sien bestemming. Hierdie asemrowende kusreservaat is...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Wildsplaas in Cacadu-distrik, Karoo

Vaalkop Private Game Reserve Cottage bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n rustige wegbreek in die pragtige Karoo en huisves nie-dreigende wild. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna, Hunters Home

Stannards Guest Lodge is 'n 4-ster-gastehuis in 'n boomryke voorstad van Knysna op Suid-Afrika se skilderagtige Tuinroete. Stannards is naby aan Knysna se middedorp, strande en gholfbane geleë en word besit en best...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Old Place, Knysna

In die hart van die Tuinroete, tussen die Outeniekwaberge en die Indiese Oseaan, lê die skilderagtige dorpie Knysna. Knysna is gevul met geskiedenis, misterie en avontuur. Abalone Lodges is net 5 minute van die mid...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 20

Welkom by die Tsitsikamma wildsplase blad - loer bietjie na ons ruim versameling van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Tsitsikamma akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tsitsikamma akkommodasie soek. Wanneer jy die beste wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za