Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Joubertina (11)
Krakeelriver (1)
Twee Riviere (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (68)
B&Bs (6)
Wildsplase (6)
Hotelle (3)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (44)

Resensies van Tsitsikamma

4.2 / 5  
volgens 79 resensies
Lees regte resensies van Tsitsikamma van 79 geverifieerde gaste.
Indien jy Tsitsikamma besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Tsitsikamma.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tsitsikamma selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tsitsikamma Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tsitsikamma Selfsorg-eenhede

43 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Joubertina, Tsitsikamma

Grootnek Guest Farm is in die lieflike Langkloofvallei op die skilderagtige Kaapse Roete 62 tussen Joubertina en die Krakeelrivier geleë. Daar is 3 selfsorgkothuise tussen die pruimboorde op die vreedsame vrugtep...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Joubertina, Tsitsikamma

Lemontenara selfsorg-eenhede is op die Môreson-plaas, slegs 4 km van Joubertina af in die pragtige Langkloof, halfpad tussen George en Port Elizabeth op die R62 geleë. Dié verblyf bestaan uit 5 kothuise en 1 se...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Joubertina, Tsitsikamma

Krugers Kraal Stone Cottage is 'n selfsorgkothuis naby The Heights in die Langkloofvallei op die skilderagtige Kaapse Roete 62 tussen Kareedouw en Joubertina. Die perseel het lieflike uitsigte op die Tsitsikammaberg...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Amperda Log Cabins bied volledig ingerigte houthutte in die hartjie van die Tsitsikamma. Daar is 2 eenslaapkamerhutte met 'n kombuisie, badkamer en 2 stapelbeddens elk. Daar is ook 'n tweeslaapkamerhut met 'n apar...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Joubertina, Tsitsikamma

Mount Africa is in die Joubertina-area geleë en bied gehalte verblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die huis het 2 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n dubb...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Joubertina, Tsitsikamma

Semane Lodge is geleë in die Oos-Kaap in Mbewu Fields. Dit is op die rant van die Baviaanskloof, aan die oewer van die Kougarivier. Mbewu Fields is in die enorme Baviaanskloof Mega Reservaat geleë, 'n asemrowende...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 550
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Tsitsikamma

Sifrandi is 'n pragtige houthuis wat hoog teen 'n skuinste geleë is en oor die bekoorlike Konkibaaistrand in die Eersterivier-, Tsitsikamma-area uitkyk. Die strand is naby dié unieke selfsorghuis. Sifrandi is idea...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Joubertina, Tsitsikamma

Cornelia's Field Guest Cottage is 'n snoesige kothuis op 'n kleinhoewe omring deur appelbome en het slaapplek vir 4 gaste, slegs 2 km buite Twee Riviere. Dié kothuis gebruik sonkrag en beskik oor 'n slaapkamer met...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Oppi Plaas is 'n selfsorg-plaaseenheid naby die N2 in Tsitsikamma. Dié plaaseenheid bied asemrowende uitsigte oor die grasgroen weivelde, die Tsitsikamma-bergreeks en bome, wat alles knus in die hartjie van die nat...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Skuitbaai Nine Ohh! is op die Skuitbaai Eko-landgoed in Eersterivierstrand geleë en bied slaapplek aan 'n groep of 'n familie van 8 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis het 'n lieflike see-uitsig en beskik oor 4 slaap...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

73 Eersterivier Accommodation bied selfsorgverblyfwoonstelle in die kusdorpie, Eersterivierstrand, in die Tsitsikamma. Elke woonstel bied 'n lieflike see-uitsig en is naby die strand. Verblyf word in 2 aparte woons...

Vanaf
R3 050
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Shamrock Cottage is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorpie, Kammebaai in die Tsitsikamma-streek. Dié dubbelverdieping-houthuis het slaapplek vir 8 gaste en bied asemrowende see-uitsigte van die patio-area af. Die hu...

Vanaf
R3 050
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Dis Al is 'n selfsorg-chalet in die kusdorpie Kammabaai in die Tsitsikamma-streek. Dié dubbelverdieping-houthuis het slaapplek vir 9 gaste en bied 'n ongelooflike see-uitsig. Die huis het 3 slaapkamers en 1 en 'n ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Tsitsikamma Cottages bied bekostigbare en gehalteverblyf in die Witelsbosarea en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek op die bekende Tuinroete. Ons verblyf bied verskeie opsies om alle gaste te akkommodeer. Daar is ...

Vanaf
R838
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

SANParks Storms River Mouth Rest Camp is geleë in die Tsitsikamma-gebied van die prentjiemooi Tuinroete Nasionale Park en is, soos die naam tereg sê, die "plek met baie water". Tsitsikamma bied 2 ruskampe aan, e...

15% af Aanbod!
VanafR3 500
R2 975
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Tussen In is 'n lieflike selfsorghuis in Eersterivierstrand, stapafstand vanaf die strand. Die gemeubileerde huis het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en bied toegang tot 'n ...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Skuitbaai is 'n privaat strandoord. Die naaste dorp is Kareedouw en die naaste vakansieoord is Eersterivier. Dis 30 km vanaf die Paul Sauer-brug en 70 km vanaf Jeffreysbaai. Die Fynbos Gholfklub met sy 9 putjie-gh...

Vanaf
R3 250
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Shick Shack is ’n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Eersterivierstrand in die Tsitsikamma-streek. Dié dubbelverdieping huis bied slaapplek aan 8 gaste en het gedeeltelike see-uitsigte vanaf die stoep. Die h...

Vanaf
R2 850
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Beulah House is 'n sjarmante houthuis met 3 verdiepings. Dis naby die strand in die kusdorp, Kammabaai, in die Tsitsikamma-streek. Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers, en het 1 badkamer en 'n gas...

Vanaf
R575
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Joubertina, Tsitsikamma

Bethany Farm is 'n werkende plaas op 'n afgesonderde kleinhoewe aan die voet van die Tsitsikamma-berge, en skuil tussen die appelboorde. Die plaas en verblyf is nie luuks nie, dit is eenvoudig en basies. Die pad is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Welkom by die Tsitsikamma selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Tsitsikamma akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tsitsikamma akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za