Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.
"Oudtshoorn saam met die Klein Karoo hou altyd 'n bekoring in. Ai maar die kangogrotte is 'n telleurstelling. Wat het gebeur?"
"Lekker naby strande sonder die oorloop van mense. Net jammer dierevriendelike strande is redelik beperk, sal waardeer as George vir die toeriste meer inligting in verband met die onderwerp kan verskaf."
"Sadly the roads and infrastructure are not well cared for as we see in most provinces run by the government party. And we travel far and wide."
"Vriendelike dorp en mense. Heerlik in die strate geloop en kuier. Pragtige berge."
"We enjoyed the Sedgefield Market and bought lovely fynbos and proteas at very reasonable prices."
"Baie restaurante te kies en te keur. Netjiese, skoon strate. Met speelplek vir 'n woelige 5-jarige by die punt."
"Die tuinroete het van die mooiste besienswaardighede. Ongelukkig weet mens nie altyd daarvan nie, maar as mens bietjie gaan navorsing doen is daar baie om te doen en te sien. Beslis die moeite werd om te gaan toer."
"Daar is baie te doen en te sien in die Mosselbaai area. Die restaurante, veral The Sea Gypsy en La Perron Visskerm was uniek en die kos heerlik."