Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"Veilige, rustige omgewing! Pragtige uitkyk oor die meer en die mooiste sonsondergange!"
"Very quite, no shops available on a Sunday afternoon, unless you go to the service station."
"Baie mooi plek, baie rustig, meer ideaal vir hengelaars en persone wat bote het."
"De Rust self bied nie teveel nie, maar dit is sentraal geleë en perfek om vir n dag deur te ry na Prince Albert, Oudtshoorn, George, ens. "
"Oulikste dorpie denkbaar en naby genoeg aan die groot sentrums as jy dit verkies."
"Reebok is op die tuinroete vir my die hartsplek - weg van al die besige omgewings en alles is gerieflik naby."
"It is central to many nearby destinations with some magnificent ports and passes in the area."
"Wilderness is een van my gunsteling-bestemmings op die Tuinroete - die natuurskoon is pragtig en daar is baie om te doen in en om die dorpie! 'n Moet-sien vir enige toeris!"
"'n Pragtige dorp met vriendelike mense en veelsydige besienswaardighede vir almal."
"Het Plett vir die eerste keer eksploreer en was beïndruk met wat die pragtige dorpie alles bied."
"Beautiful! Beautiful! Beautiful! We certainly want to be back. It’s very relaxed out of peak season. Something we absolutely loved! "