Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Plett is 'n wonderlike bestemming met baie om te doen en sien. Die strande is mooi skoon en veilig."
"Net baie besig in die dorp self en min parkering rondom die sentrum, maar daar is soveel ander dinge om te doen en te ervaar in die distrik. Was baie lekker om weer daar te kom."
"Pragtige omgewing, vriendelike mense en ideaal vir mense wat van stil omgewing hou. Naby Mosselbaai vir die jong klomp."
"Heerlike plek om vakansie te hou. Die verkeer was 'n gemors maar daar was iemand wat die mense geguide het, waneer om te stop en ry. Kos en eetplek was ook baie lekker. Dit was 'n puik vakansie. Sal weer daarheen wil gaan! Dankie Knysna!"
"Mossel Bay is a very busy town. We will visit Mossel Bay out of season time next time"
"There is much to do, good roads, lovely food places, but be sure to find a swimming pool - it gets hot!"
"You will never regret a visit to Mossel Bay. This was my first time and I fell in love. Already planning our next holiday."
"Behalwe vir Plettenbergbaai wat baie besig raak oor piektyd, bied die Tuinroete legio."
"George is a fantastic place. The family fell in love with it. There is so much to do there."
"Baie om te doen en te sien. Die Karoo is beslis 'n toerisme-aantreker, vreeslike vriendelike mense."