Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Baie om te sien, maar hou die hitte in gedagte."

Oudtshoorn, Tuinroete

The Featherbed - Oudtshoorn

"Baie om te doen en te sien. Die Karoo is beslis 'n toerisme-aantreker, vreeslike vriendelike mense."

Mosselbaai, Tuinroete

The Point Hotel

"Desember-maande is te besig vir my."

Mosselbaai, Tuinroete

1 @ Jason Jon

"Het ons tyd baie geniet, baie sentraal."

Oudtshoorn, Tuinroete

Die Fonteine Country Guest House and Glamping

"During load shedding majority of places are closed as they are not prepared for it."

George, Tuinroete

Little Fern And Peace Lilly

"Vriendelike mense waar ook al ons gegaan het. Ons is mal oor George!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Bisibee

"Oulike dorpie"

Oudtshoorn, Tuinroete

Soetdoring Selfsorg

"Daar is die bekende aantrekkings soos Volstruisplase, Kangogrotte ensomeer, maar probeer gerus die skoonheid en prag van die Swartbergpas tussen Oudtshoorn en Prince Albert en ry terug deur Meiringspoort - asemrowend."

George, Tuinroete

Moregloed

"Always good to have a peaceful stay in George."

George, Tuinroete

Myrtle Grove

"Baie om te doen. Te min tyd. Sal weer moet kom."

Oudtshoorn, Tuinroete

Klein Karoo Game Lodge

"Meiringspoort en Swartbergpas 'n moet."

George, Tuinroete

Little Fern And Peace Lilly

"George is 'n pragtige, skoon dorp. Ander munisipaliteite kan hier kom leer. George is ook baie sentraal geleë."

Oudtshoorn, Tuinroete

The Featherbed - Oudtshoorn

"Pragtige dorpie. Dit is sentraal met soveel dinge om te besigtig in die omgewing."

Oudtshoorn, Tuinroete

Cango's Rest

"Baie lekker toeristebestemming met baie goedjies om te doen."

Oudtshoorn, Tuinroete

Oolyfie

"Baie warm daar, maar vriendelike mense in die area."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Protea Wilds Retreat

"Baie mooi en netjies met die mooiste view."

Knysna, Tuinroete

Orange Inn Knysna

"Pragtige plek met baie om te doen."

Oudtshoorn, Tuinroete

Stonebreaker Country Lodge

"Oudtshoorn is een van die mooiste plekke met die mooiste mensies."

Plettenbergbaai, Tuinroete

O So Kozi

"Elke dag was daar iets besonders wat ons kon doen. Beslis die moeite werd om daar te gaan draai."

Oudtshoorn, Tuinroete

Volgenoeg Self Catering

"There are many interesting places to visit in Oudtshoorn."

Tuinroete

Beyond the Moon Guest Farm

"Die Tuinroete is lieflik, maar ons is onderwysers en daarom is ons vakansietye ongelukkig in die hoogseisoen wat maak dat die plekke oorvol is. Ons kon byvoorbeeld op Woensdag 19 Desember nie plek kry by Haroldsbaai nie. Victoriabaai sien ons egter nie weer nie, weens te veel rondlopers op die strand wat vir seker nie kom swem het nie. Buffelsbaai was pragtig."

Sedgefield, Tuinroete

Sedgies Self-catering Apartments

"Baie vriendelike mense daar rond, van die petroljoggies tot die laundry mense! Skoon omgewing ook!"

Mosselbaai, Tuinroete

Blaize & Golf

"Beveel die St. Blaize staproete aan vir enige natuurliefhebber."

George, Tuinroete

Hugenot View

"Uitstekend skoon en pragtige berge."

Sedgefield, Tuinroete

Broadview

"This area on on the Garden Route is exceptionally family friendly and less commercial than Knysna and Plettenberg Bay."

Mosselbaai, Tuinroete

T & H Sauer Guest House

"Almal is ongelooflik vriendelik en laat 'n mens welkom voel."

Knysna, Tuinroete

Tree-Top Glory Dawn Honeymoon Hideaway

"Loved the beach for young families near the heads."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm

"Dit is meer 'n plek vir doendinge. Ons is mal oor die Waterpark."

Blad
Blad 48 - Wys 1411 tot 1440
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang