Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (298)
B&Bs (22)
Wildsplase (1)
Hotelle (7)
Gastehuise (22)
Selfsorg-eenhede (246)

Resensies van Umhlanga

4.8 / 5  
volgens 252 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga van 252 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umhlanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga

14 on Braemar is 1 km vanaf die strand in La Lucia en bied selfsorgverblyf in 'n woonstel met slaapplek vir 2. Die woonstel is op die eerste verdieping en het lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n ...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga

1002 Bermudas is 'n woonstel teen die strand in Umhlanga Rocks met asemrowende 180°-uitsigte oor die see en direkte privaat toegang tot die strand en promenade. Die eenheid is op die 10de vloer van die The Bermudas...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 700
R1 275
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Umhlanga

Breakers 421 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel wat smaakvol versier is, in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en gaste het toegang tot die oord se ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga

75 Lighthouse Towers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel wat smaakvol versier is in Umhlanga. Die kompleks is in Chartwell-rylaan geleë naby die dorpie se winkels en bekende restaurante. Dié oop...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga

214 The Breakers is ’n selfsorg-ateljeewoonstel op die grondverdieping van die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Die Breakers Resort Hotel bied ’n swembad asook ’n swembadjie en glyplanke vir kinders, k...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Herrwood Park, Umhlanga

Kingston Place Guest House is 'n gastehuis wat in 'n rustige deel van Umhlanga naby die dorp en Gateway geleë is. Dit is die ideale blyplek in Umhlanga en ons bied die akkommodasie om by jou behoeftes te pas. Daar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga Ridge, Umhlanga

City Lodge Hotel Umhlanga Ridge is in die groeiende sake- en ontspanningsgebied, Umhlanga. Die hotel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en bied die beste ligging met die strand en besighede naby. Dis oor...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

302 Oyster Schelles is op die derde verdieping van die Oyster Schelles-woonstelgebou geleë en kyk uit op die Oyster Box Hotel. Dis net 80 m vanaf strande en die Umhlanga Rocks-promenade. Dié luukse woonstel is v...

Vanaf
R1 518
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Umhlanga

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20 is op Umhlanga se strandfront en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste. Dit is op die tweede verdieping en word via 'n hysbak bereik. Die woonstel het lugversorging en ’n...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Herrwood Park, Umhlanga

La Dolce Vita Guest House is 'n luukse, unieke gastehuis wat in die skilderagtige Umhlanga Rocks geleë is. Dié gastehuis bied 'n heerlike ontspanne atmosfeer en gerieflike, ruim kamers. Verblyf word gebied in bek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Umhlanga akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za