Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Universitas Ridge

4.2 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Universitas Ridge van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Universitas Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Universitas Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Universitas Ridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Universitas Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Universitas Ridge Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Universitas Ridge

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langenhovenpark, Bloemfontein

Amity Guesthouse is 'n moderne gastehuis in 'n gegoede woonbuurt in sentraal Bloemfontein. Dit is in die rustige voorstad Langenhovenpark wat gerieflike naby aan die N1 is. Ons bied 10 luukse kamers, elkeen met 'n ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Spitskop

ParkHill Luxury Accommodation bied moderne, ruim en gerieflike verblyf in 'n rustige atmosfeer. Dit is 3 minute vanaf winkels, restaurante, banke en so meer geleë en is net 10 minute se ry van die stad af. Verblyf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R455
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas, Bloemfontein

Tula 159 is in Universitas in Bloemfontein geleë en is maklik van die N1 af bereikbaar. Die verblyf het slaapplek vir 20 gaste en beskik oor 5 selfsorg-eenhede en 1 basiese oornagkamer. Die eenhede sluit 'n Basies...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

Tula-4-Longer bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis op dieselfde perseel as 'n groter selfsorg-eenheid. Die eiendom is sentraal in die Universitas-woonbuurt in Bloemfontein geleë en is maklik v...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

Ceelee's Place is in die stil buurt van Universitas naby die N1 en naby Bloemfontein se middestad en die universiteit geleë. Verblyf is beskikbaar in 7 kamers en 1 woonstelletjie. Hierdie selfsorg-eenhede het elk ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

Eloff bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Bloemfontein. Die dorp het 'n oorvloed historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak. Die gastekamer het sla...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in Universitas, Bloemfontein

Shawu Lodge and Conference is 'n gewilde gastehuis in Universitas, Bloemfontein. Die lodge is in die middel van Bloemfontein geleë en is naby die Universitas Hospitaal en Mimosa Mall. Akkommodasie word gebied in ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Lodge in Universitas, Bloemfontein

African Footprints Lodge is deur die toerismegraderingsraad van Suid-Afrika as 4-ster-lodge bestempel. Ons is reg oorkant die Universiteit van die Vrystaat, die Universitas Hospitaal en in dieselfde straat as die ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Spitskop

Stonehill Villa is 'n luukse gastehuis in Langenhoven Park, en bied lieflike kamers wat oor die swembad uitkyk. Dié gastehuis bied 5 kamers met lugversorging en slaapplek vir paartjies of gesinne. Die kamers het ...

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Langenhovenpark, Spitskop

Park Living Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Bloemfontein en bied 'n verskeidenheid kamers. Dié gastehuis beskik oor 6 slaapkamers wat elkeen lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en 'n en s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]