Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Universitas Ridge

4.2 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Universitas Ridge van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Universitas Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Universitas Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Universitas Ridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Universitas Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Universitas Ridge Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Universitas Ridge

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Universitas, Bloemfontein

Hierdie boetiekgastehuis bestaan uit 9 baie ruim, luukse en individueel-versierde en suite-slaapkamers. Die kamers is gemiddeld 22m² meter groot. Die eienaars wat die gastehuis bestuur, woon op die perseel en het '...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein NU, Bloemfontein

Fig Tree Private Accommodation is ’n knus selfsorgeenheid vir 2 gaste in Bloemfontein. Die eenheid is op 'n plot in Langenhovenpark wat rustig en stil is. Hierdie oopplan-eenheid het ’n koningingrootte-bed en ...

15% af Aanbod!
VanafR720
R612
per nag, vir 2 mense
B&B in Brandwag, Bloemfontein

Premiere Gastehuis is 'n moderne, luukse gastehuis. Ons het 5 dubbelkamers en 1 gesinseenheid wat ideaal is vir 'n gesin van 4 mense. Elke kamer bestaan uit 'n 32" platskerm-TV, 'n yskassie en lugversorging. Ons he...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Universitas, Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse is in die middel van Bloemfontein en bied 'n tipiese Vrystaatse huis met pragtige argitektuur en unieke en suite-slaapkamers. Die gastehuis is naby die sakekern, universiteit, skole, hospitale, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

Sonhos Dreams bied gerieflike selfsorgverblyf in Universitas, Bloemfontein. Die verblyf bied maklike toegang tot die N1 en die N8. Gaste kan Eenheid 1 met slaapplek vir 2 gaste of Eenheid 2 met slaapplek vir 4 gas...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Hotel in Brandwag, Bloemfontein

Anta Boga Hotel in Bloemfontein is geïnspireer deur die mites en bekoring van die Balinese kultuur en bied pragtig ingerigte kamers. Die hotel beskik oor 15 luukse kamers met koninggrootte-beddens. Die kamers is ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gardenia Park, Universitas

@ 101 Stalsweg is in Gardenia Park in Bloemfontein en bied verblyf aan familiebesoekers, sakereisigers en oornaggaste. Dis naby die N1-hoofweg, hospitale, winkels en restaurante. Die woonstel is op 'n woonerf en h...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Universitas, Bloemfontein

Namib Dlux Guestrooms is in die stil, boomryke woonbuurt van Universitas aan die westelike kant van Bloemfontein geleë, tussen die Universiteit van die Vrystaat en die N1. Dit is perfek vir sakereisigers en vakansi...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Lodge in Universitas, Bloemfontein

Greenleaf Guestlodge bied gerieflike akkommodasie in 'n luukse lodge in Universitas, Bloemfontein naby aan die N1 met maklike toegang tot die hoofweë en besienswaardighede. Verblyf beskik oor 5 slaapkamers wat sla...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brandwag, Bloemfontein

Welkom by College Lodge! Ontdek gerieflike en uitstekende diens in ons elegante lodge. Ons is gerieflik naby die N1-afrit geleë. Ons hartlike en vriendelike lodge spog met 30 en suite-kamers. Ons bied verblyf wat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]